Die Sentrum vir Akademiese en Professionele Taalpraktyk bied die volgende hoë-kwaliteit kortkursusse aan: 

  • Gesproke Engels
  • Spaans vir Beginners
  • Setswana vir Beginners
  • Duits vir Beginners
  • Afrikaans vir Beginners
  • Universiteitsertifikaat in Teaching English as a Foreign Language (kontak en afstandskursusse beskikbaar)
  • Engels vir Professionele Doeleindes

Kontak ons asseblief vir meer inligting of om aansoekvorms te kry: