Masjienvertalingwebdiens

Die Autshumato Masjienvertalingwebdiens stel nou studente en personeel in staat om sinne, dokumente en webbladsye van Engels na Afrikaans, Setswana, Sepedi en Xitsonga te vertaal. Die ontwikkeling van vertalingsisteme na die ander Suid-Afrikaanse tale is in die proses. Volg die skakel om die diens te gebruik:http://mt.nwu.ac.za/