NWU Termbank

Die NWU Termbank is 'n versameling van vakspesifieke woorde wat in jou taal vertaal kan word. Die databasis bevat algemene terminologie van al die amptelike Suid-Afrikaanse tale, asook NWU vakspesifieke terminologie in Afrikaans en Engels. Hierdie diens is beskikbaar vir enige iemand met toegang tot die NWU netwerk en sal jou help om in die taal van jou keuse te studeer. Kry toegang tot die NWU Termbank by http://tms.nwu.ac.za/