Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/opleiding
Opleiding
Aug 02, 2021 - Olpeidingswerkswinkels en webinare Die volgende geskeduleerde opleidingswebinare oor kwalitatiewe navorsingsmetodologie word in 2022 aangebied. Vir vedere inligting of ondersteuning met besprekings, kontak Me Joyce Matsietso.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/ons-benadering
Ons benadering tot gemeenskapsbetrokkenheid
Sep 01, 2020 - Gemeenskapsbetrokkenheid by AUTHeR beskryf die samewerking tussen vennote binne AUTHeR en die breër gemeenskap vir ʼn gemeenskaplik voordelige uitruil van kennis en hulpbronne binne die konteks van vennootskap en wederkerigheid ten einde uiteindelike sosiale geregtigheid te laat geskied. Die volgende kernwaardes vorm die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/gesondheidsbevordering-welstand-aktivering-2
Gesondheidsbevordering & Welstand aktivering 2
Sep 01, 2020 - Hulpbronne: Health promotion (0.48MB) Responsible discarding practices (10MB) Nuttige skakels: The Ottawa Charter for Health Promotion World Health Calendar Western Cape on Wellness (WOW) Public Health Association of South Africa (PHASA)http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/volhoubare-di%25C3%25ABte-voedselstelsels
Volhoubare Diëte & Voedselstelsels
Sep 01, 2020 - Hulpbronne: A Taste of Vaalharts, Traditional Tswana Cooking (4.95MB)http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/volhoubare-gemeenskapsontwikkeling-betrokkenheid-2
Volhoubare Gemeenskapsontwikkeling & -betrokkenheid 2
Sep 01, 2020 - Hulpbronne: Social Greenhouse® (1.1MB) Social Greenhouse® - Executive summary (0.04MB) LIFEPLAN® (1.23MB)http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/philosophiae-doctor-farmasie-met-farmasiepraktyk
Philosophiae Doctor in Farmasie met Farmasiepraktyk
Aug 19, 2022 - Die doel van ons PhD-program is om farmaseutiese wetenskaplikes toe te rus met gevorderde teoretiese en praktiese kennis in verskillende farmaseuties-wetenskaplike en praktykdissiplines. Met hierdie kwalifikasie kan die student tot ’n verbreding van die leierskapsbasis vir innovasie bydra. Die struktuur van die program is soos…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/aansoekproses-nagraadse-studies
Aansoekproses vir nagraadse studies
Jul 01, 2024 - Die volgende proses moet gevolg word om aansoek te doen vir meestersgraad- of doktorale studie: Doen aanlyn aansoek by Gevorderde gradetoelatings https://studies.nwu.ac.za/postgraduate-studies https://studies.nwu.ac.za/studies/how-apply-online Sluitingsdatum: 31 Augustus 2023 E-pos asseblief ʼn brief van belangstelling, u…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/navorsingshoogtepunte
Navorsingshoogtepunte
Jul 01, 2024 - Erkenning en navorsingshoogtepunte (2019 tot 2023) Alhoewel die navorsingsaktiwiteite van MUSA relevant vir Suid-Afrika is, is dit ook relevant vir die groter Suider-Afrika streek, sowel as wêreldwyd. Die Bill & Melinda Gates-stigting het prof N.V. Motaze genooi na die DAC (design, analyse, communicate)-byeenkoms wat op 20-22…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte-african-predict
Huidige projekte | African-PREDICT
Nov 22, 2019 - .col-sm-6.twitter { background-color: #F2F2F2; padding: 10px; } Oor African-PREDICT African-PREDICT studie (African PRospective study on the Early Detection and Identification of Cardiovascular disease and HyperTension) Die African-PREDICT studie is ‘n longitudinale studie wat in 2013 begin…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-sciences/eerstejaarstudente-fakulteitinligtingsgids
Eerstejaarstudente Fakulteitinligtingsgids
Dec 08, 2021 - Welkom eerstejaarstudente van 2022 by die NWU, Fakulteit Gesondheidswetenskappe! Laai jou Fakulteit Gesondheidswetenskappe Registrasie- en Oriënteringsprogram 2022 hier af. Laai u Fakulteitinligtingsgids en kampuskaart hier af: Inligtingsboekie KampuskaartDr Jacobs is 'n Senior Lektor in die Departement Fisiologie en doen navorsing binne die Hipertensie in Afrika Navorsingspan. Hy het 'n MSc in Biochemie (met 'n spesifieke fokus op metabolisme) en het etlike jare ondervinding as 'n laboratoriumtegnikus in diagnostiese en navorsingslaboratoriums. Sy PhD in Kardiovaskulêre Fisiologie het gefokus op…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/adriaan-jacobs
Adriaan Jacobs
Jan 30, 2025 - Dr Jacobs is 'n Senior Lektor in die Departement Fisiologie en doen navorsing binne die Hipertensie in Afrika Navorsingspan. Hy het 'n MSc in Biochemie (met 'n spesifieke fokus op metabolisme) en het etlike jare ondervinding as 'n laboratoriumtegnikus in diagnostiese en navorsingslaboratoriums. Sy PhD in Kardiovaskulêre Fisiologie het gefokus op…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/tuis
Tuis
Jun 05, 2024 - Prof Awie Kotzé, die dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, het in 2013 die strategiese visie gehad om uitnemendheid in onderrig en leer in die fakulteit te bevorder. Hy het die inisiatief geneem om ’n hoëronderwysspesialis met ’n agtergrond in gesondheidswetenskappe in die dekaan se kantoor aan te stel. Hierdie enkele…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/nagraadse-programme
Nagraadse programme
Aug 19, 2022 - Twee nuwe kwalifikasies is ontwikkel en word tans deur die CHPE aangebied: ’n Meestersgraad in Gesondheidswetenskappe en Gesondheidsberoepe-onderrig ’n DPhil in Gesondheidswetenskappe met Gesondheidsberoepe-onderrig Die doel van albei hierdie kwalifikasies is om aan gesondheidskundiges wat in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/numiq/implementering-van-ondersteunende-neuro-ontwikkelingsversorging-van-premature-babas