Multisite Search
https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pcddp/navorsing
Navorsing
Jul 15, 2020 - [accordion collapsed] Nano- and mikroleweringstelsels: die Pheroid-verhaal Kliënte het ’n aantal produkte in die mark vir farmaseutiese, kosmeseutiese, voedings- en algemene aanvullings vir formulering met behulp van Pheroid®-tegnologie geïdentifiseer. ’n Pheroid® is ’n sel wat…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/fort
FORT
Sep 01, 2020 - Oorsig Die FORT-navorsingsprogram (forté = krag) sluit verskeie spanne se navorsingsprojekte in. Hierdie projekte fokus daarop om die aard, voorkoms, patrone, dinamika en die bevordering van sielkundige welstand in verskeie kontekste te ondersoek. Die program fokus verder op die validasie van psigometriese instrumente vir…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/physiology/nuttige-skakels
Nuttige skakels
Apr 08, 2020 - [tabs] Interessante inligting Medical News Today: Physiology Science careers: Physiology jobs Pacific Medical Training (PMT): Circulatory System The gross physiology of the cardiovascular system Cardiovascular Physiology Concepts Organisasies & Rade The Physiological Society Physiology Society…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health
Tuis
Jun 01, 2021 - Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid Die Skool bestaan twee vakgroepe, Maatskaplike Werk en Sielkunde. Voorgraadse onderrig behels 'n wye verskeidenheid Sielkunde programme en 'n professionele, 4-jaar graad in Maatskaplike Werk. Nagraadse programme in Maatskaplike Werk behels MSW-kwalifikasies in Forensiese Praktyk,…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
Sep 10, 2021 - .btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief besig met 5 huidige navorsingsprojekte in samewerking met menigte medewerkers en ander…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/voltooide-projekte
Voltooide projekte
Sep 01, 2020 - [tabs] Die SAfrEIC studie Die SAfrEIC studie (South African study on the effect of Sex, Age and Ethnicity on Insulin sensitivity and Cardiovascular Function) was 'n dwarsdeursnee studie wat in 2007 uitgevoer is. Die studie het 750 swart en wit proefpersone ingesluit met 'n wye ouderdomsstrekking. Met…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/personeel
Personeel
Nov 03, 2021 - .views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutika
Farmaseutika
Nov 03, 2021 - In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.https://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/kontak-ons
Kontak ons
Nov 03, 2021 - Sielkunde (Psigologie) Potchefstroom: Jill Kuhn (Voorgraads) +27 (0)18 299 1733 Epos Ronelle Lubbe (Nagraads) +27(0)18 299 1784 Epos Mahikeng: Mianda Erasmus +27(0)18 389 2334 Epos Vanderbijlpark: Kgomototso Kibi +27 (0)16 310 3413 Epos…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmakologie
Farmakologie
Nov 03, 2021 - Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan ook…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutise-chemie
Farmaseutise Chemie
Nov 03, 2021 - Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en fisieschemiese…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/oor-ons
Oor ons
Nov 03, 2021 - Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die ontwikkeling van 'n kultuursensitiewe navorsingsmetode – die Mmogo™-metode. Die Tomatis-metode…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/kliniese-farmasie
Kliniese Farmasie
Nov 03, 2021 - Die vakgroep Kliniese Farmasie is gemoeid met onderrig en navorsing rakende kliniese aspekte van aptekerswese. Vakke wat deur die vakgroep aangebied word is: Patologie Gesondheidskunde Kliniese Farmasie Gevorderde Primre Sorggeneesmiddelterapie.https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmasiepraktyk
Farmasiepraktyk
Nov 03, 2021 - Farmasiepraktyk se modules is sodanig gekies en ontwikkel om die voorgraadse aptekerstudent se kennis te verbreed, houding en vaardighede te ontwikkel wat van toepassing is op die praktyk van die apteker as bestuurder en kommunikeerder. Die toepassing is generies en gemik op die totale praktykbestek van die apteker wat wissel van…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/oor-ons
Oor ons
Nov 03, 2021 - Visie: Die SKool vir Farmasie streef om sy leierskapsrol in Suid-Afrika te behou en om internasionaal toonaangewend te wees in onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Missie: Om aptekers op te lei as professionele gesondheidsorgpraktisyns, navorsers, wetenskaplikes en leiers deur relevante en uitnemende…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/animcare-verklaringvorms