Multisite Search
Farmaseutika
Nov 03, 2021 - In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.
Kontak ons
Nov 03, 2021 - Sielkunde (Psigologie) Potchefstroom: Jill Kuhn (Voorgraads) +27 (0)18 299 1733 Epos Ronelle Lubbe (Nagraads) +27(0)18 299 1784 Epos Mahikeng: Mianda Erasmus +27(0)18 389 2334 Epos Vanderbijlpark: Kgomototso Kibi +27 (0)16 310…
Farmakologie
Nov 03, 2021 - Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan…
Kontak Ons
Jan 23, 2025 - Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …
Farmaseutise Chemie
Nov 03, 2021 - Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en…
Oor ons
Nov 03, 2021 - Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die ontwikkeling van 'n kultuursensitiewe navorsingsmetode – die Mmogo™-metode. Die…
Kliniese Farmasie
Nov 03, 2021 - Die vakgroep Kliniese Farmasie is gemoeid met onderrig en navorsing rakende kliniese aspekte van aptekerswese. Vakke wat deur die vakgroep aangebied word is: Patologie Gesondheidskunde Kliniese Farmasie Gevorderde Primre Sorggeneesmiddelterapie.
Farmasiepraktyk
Nov 03, 2021 - Farmasiepraktyk se modules is sodanig gekies en ontwikkel om die voorgraadse aptekerstudent se kennis te verbreed, houding en vaardighede te ontwikkel wat van toepassing is op die praktyk van die apteker as bestuurder en kommunikeerder. Die toepassing is generies en gemik op die totale praktykbestek van die apteker wat wissel…
Studeer Aptekerswese
Mar 27, 2024 - [accordion collapsed] 1. Wat is Farmasie? Die aptekersberoep is ’n dinamiese, informasiegedrewe, pasiëntgeoriënteerde professie wat verantwoordelikheid aanvaar vir medisyne in al sy fasette deur op te tree as: Toesighouer van medisyne; Formuleerder, vervaardiger, verspreider en kontroleur van veilige, effektiewe en…
Oor ons
Nov 03, 2021 - Visie: Die SKool vir Farmasie streef om sy leierskapsrol in Suid-Afrika te behou en om internasionaal toonaangewend te wees in onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Missie: Om aptekers op te lei as professionele gesondheidsorgpraktisyns, navorsers, wetenskaplikes en leiers deur…
Kontak Ons
Sep 20, 2022 - BPharm Navrae: Hannelie Nortjé Tel: 018 299 2237 E-pos: Hannelie.Nortje@nwu.ac.za
Personeel - Sielkunde
Nov 03, 2021 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Personeel
Sep 13, 2023 - .field-content.col-sm-9 { margin-bottom: 30px; min-height: 225px; } .field-content.col-sm-9 > h4 { margin-top: 0; } .views-field.views-field-field-photo img { border-radius: 50%; border: 1px solid #ccc; box-shadow: 0 4px 8px 0 rgba(0,0,0,0.2),0 6px 20px 0 rgba(0,0,0,0.19); }
Tuis
Jul 01, 2024 - Oorsig Die navorsingsentiteit “Medisyneverbruik in Suid-Afrika (MUSA)” het die unieke navorsingsdoel om daardie faktore te begryp wat pasiënte se toepaslike gebruik van medisyne binne die Suider-Afrikaanse gesondheidsorgkonteks beïnvloed. In 2008 is MUSA as ʼn navorsingsnisarea binne die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die NWU gestig;…
Tuis
Mar 12, 2020 - .col-sm-6.bg1 { background-color: #ffffff; margin-left: -15px; } .bg2 { background-color: #ffffff; } @media only screen and (max-width:768px) { /* For mobile phones: */ .col-sm-6.bg1 { margin-left: 0px; background-color: white; } } @media only screen and (min-width:768px) { .white { margin-top: 8em…
Tuis
Sep 14, 2021 - Oorsig Die Prekliniese Geneesmiddelontwikkelingsplatform (PKGOP), wat in 2011 gestig is, is ’n moderne fasiliteit wat op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit in Suid-Afrika geleë is. Die platform is met hoogs gesofistikeerde toerusting, omgewingsbeheer en datavasleggingstelsels toegerus. Gekwalifiseerde…