Multisite Search
https://news.nwu.ac.za/gift-research-niche-area-welcomes-barolong-boo-ratlou-ba-ga-seitshiro-delegation
GIFT research niche area welcomes a Barolong Boo Ratlou Ba GA Seitshiro delegation
Feb 19, 2025 - By Oscar Mosiane and Precious Miyambu A partnership between the Barolong Boo Ratlou Ba Ga Seitshiro tribe and the North-West University (NWU) is taking shape. On 11 February the NWU’s Global Innovative Forefront Talent (GIFT) research niche area hosted a delegation led by His Majesty Chief Charles Moshoette of the Barolong Boo Ratlou Ba Ga…https://news.nwu.ac.za/student-top-10-finalist-nedbank-old-mutual-budget-speech-competition
Student a top 10 finalist in Nedbank & Old Mutual Budget Speech Competition
Feb 19, 2025 - Sizwe Mazibuko, a second-year BSc Quantitative Risk Management student at the North-West University (NWU), has been named a top 10 finalist in the prestigious 53rd Nedbank & Old Mutual Budget Speech Competition. This competition serves as a platform for the brightest economic minds in South Africa to engage with critical financial issues,…https://news.nwu.ac.za/academic-honoured-forbes-africa-2025-over-30-under-50-honouree
Academic honoured as Forbes Africa 2025 Over 30 Under 50 Honouree
Feb 19, 2025 - Medical biological scientist Puseletso Manyaka-Lesofe from the Centre for Human Metabolomics at the Potchefstroom Campus of the North-West University (NWU) has been selected as one of Forbes Africa’s 2025 Over 30 Under 50 honourees for her contributions to science and academia. Puseletso says that being recognised by Forbes Africa is both a…https://news.nwu.ac.za/af/onderwysvereniging-van-suid-afrika-ken-hulle-eremedalje-aan-prof-elsa-mentz-toe
Onderwysvereniging van Suid-Afrika ken hulle eremedalje aan prof Elsa Mentz toe
Feb 19, 2025 - ’n Verandering in denke ten gunste van selfgerigte leer (SDL) kan talle van die probleme in onderwys – en moontlik ook in die werkplek – oplos. So sê die bekroonde kundige van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Elsa Mentz. Die Onderwysvereniging van Suid-Afrika (OVSA) het in Januarie tydens sy jaarlikse konferensie by Sun City hulle eremedalje…https://news.nwu.ac.za/education-association-south-africa-awards-prof-elsa-mentz-their-medal-honour
Education Association of South Africa awards Prof Elsa Mentz their medal of honour
Feb 19, 2025 - A mindset change in favour of self-directed learning could solve many of the problems in education and possibly in the workplace too, according to award-winning North-West University (NWU) expert Prof Elsa Mentz. The Education Association of South Africa (EASA) awarded Prof Mentz the EASA Medal of Honour during its annual conference at Sun City…
Onderwys en Menseregte in Diversiteit-navorsingseenheid
Nov 18, 2024 - .page-header { display: none; } Die Navorsingseenheid Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is in 2013 in die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die NWU, Potchefstroomkampus gestig. Edu-HRight het met ’n aantal spesiale navorsers kontrakte gesluit om navorsing in die eenheid te doen: besoekende professors, postdoktorale…
Tuis
Sep 04, 2023 - Welkom by die webblad van die Skool vir Tale in Onderwys. Die skool bied relevante en hoë kwaliteit onderrig wat graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer en om gehalte navorsing te kan doen. Die skool sluit die volgende vakgroepgroeperings in: Afrikaans vir Onderwys, Engels vir Onderwys asook Setswana en…
Tuis
Aug 26, 2024 - Die Skool vir Psigososiale Onderwys fokus op die bio-psigo-sosio-spiritueel-akademiese welstand van babas, kleuters, voorskoolse kinders, leerders, onderwysers, skole en die onderwyssisteem as geheel. Die Skool bied die noodsaaklike biologiese, sielkundige, sosiale, spirituele en akademiese onderbou aan voornemende en diensdoenende onderwysers om…
Tuis
Sep 05, 2023 - Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys bestaan uit die die vakgroepe Onderwysbestuursleierskap, Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsingmetodologie, Onderwysreg en -beleid asook Vergelykende Opvoedkunde Vakgroepe Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsingmetodologie Onderwysreg en -beleid…
Tuis
Sep 04, 2023 - Welkom by die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Die skool bied relevante, hoë kwaliteit onderrig aan, wat die graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer, om kwaliteit navorsing te kan doen en om as lewenslange leerders te kan funksioneer. Die skool sluit die volgende vakgroepgroeperings in:…
Oor ons
Jan 20, 2017 - Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde en Leerondersteuning bied die volgende voorgraadse en nagraadse modules aan in Opvoedkundige Sielkunde en Leerderondersteuning wat insluit Inklusiewe Onderwys: Eerste- tot derdejaar: LSFP- en EDCC-modules; BEdHons: Opvoedkundige Sielkunde wat insluit Berading, Psigometrie, Etiek, Gemeenskapsielkunde…
Voorgraadse studieopsies
Apr 05, 2022 - Opvoedkundige Sielkunde [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde bied ‘n verskeidenheid modules in Opvoedkundige Sielkunde aan op voorgraadse vlak. Opvoedkundige Sielkunde fokus hoofsaaklik op menslike kognisie, emosies en gedrag soos dit in die verskillende ontwikkelingsfases in diverse opvoedkundige en…
Personeel - Bewegingsonderwys
Jun 23, 2017 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Kontak die Skool vir Psigososiale Onderwys
Sep 05, 2023 - Posadres: Die Direkteur Privaat sak 0045 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Hendrick van Eck Boulevard Ovoedkunde-gebou 11B Kamer 108 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark Kontaknommers: Tel: +27 (0)16 910 3061 Email: Lerato.Tshabalala@nwu.ac.za…