Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/gepubliseerde-artikels
Gepubliseerde Artikels
May 12, 2021 - [accordion collapsed] Artikels gepubliseer in 2020 Bonnema, J., Coetzee, D., Lennox, A. 2020. Effect of a three-month HOPSports Brain Breaks® intervention programme on the attitudes of Grade 6 learners towards physical activities and fitness in South Africa. Journal of Physical Education and Sport ® (JPES), Vol.20…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/projekte
Projekte
Aug 19, 2019 - [accordion collapsed] Liggaamsamestelling en fisieke aktiwiteit by 6- tot 8-jarige kinders Die epidemie van vetsug in Suid-Afrika is aan die toeneem. Dit is ook by ’n jonger ouderdom waarneembaar as dekades gelede. Die doel van hierdie studie is om deur middel van isotoopaanwending die fisieke aktiwiteitsvlakke en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/navorsingsprogramme-en-projekte
Navorsingsprogramme en -projekte
May 22, 2020 - MUSA streef tans daarna om te help met die ontwikkeling van oplossings vir die onderskeie gesondheidstelseluitdagings van Suid-Afrika en omliggende lande deur navorsing te onderneem in drie subprogramme, naamlik Farmakowaaksaamheid en Farmako-epidemiologie, Farmaseutiese en Gesondheidsekonomie en Farmaseutiese gesondheidsorgbestuur. In…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/kontak-ons
Kontak ons
May 22, 2020 - Posadres: Fisiese adres: Privaatsak x6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Hoffmanstraat 11 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/personeel
Personeel
May 22, 2020 - .field-content.col-sm-9 { margin-bottom: 20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/occupational-hygiene
Tuis
Apr 11, 2025 - Oorsig Beroepshigiëne kan gedefinieer word as die multidissiplinêre wetenskap wat gemoeid is met die antisipasie, identifisering, evaluering en beheer van gevare in en om die werksplek wat nadelig vir die gesondheid van die werkers, die gemeenskap en die omgewing is. Neem 'n virtuele toer om ons kursusse te verken en maak seker…Prof Lammertyn is 'n Mede-Professor in die Fisiologie department by die Noordwes Universiteit. Addisioneel vorm sy ook deel van die Hipertesie in Afrika Navorsingspan waar sy kardiovaskulêre navorsing doen. Sy is die hoofnavorser van die Sympathetic activity and Ambulatory Blood Pressure in Africa studie. Haar eie navorsing ondersoek…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/leandi-lammertyn
Leandi Lammertyn
Jan 24, 2025 - Prof Lammertyn is 'n Mede-Professor in die Fisiologie department by die Noordwes Universiteit. Addisioneel vorm sy ook deel van die Hipertesie in Afrika Navorsingspan waar sy kardiovaskulêre navorsing doen. Sy is die hoofnavorser van die Sympathetic activity and Ambulatory Blood Pressure in Africa studie. Haar eie navorsing ondersoek…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
May 12, 2021 - Menslike Bewegingswetenskappe Menslike Bewegingswetenskappe het te make met die wetenskap van die mens in beweging in die konteks van oefening, fisieke aktiwiteit, sport, motoriese ontwikkeling en fisieke rehabilitasie. Die kwalifikasie dien ook vir opleiding in loopbane as oefenkundige, sportorganiseerder of fiksheidsdeskundige. …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/fasrek
FASRek
Sep 13, 2021 - Kennisgewing: Vir alle navrae oor nagraadse aansoeke, kontak asb Charmaine Stone. …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/ontmoet-die-span
Ontmoet die span
Aug 18, 2020 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/kontak-ons
Kontak ons
Oct 11, 2017 - Me. Charmaine Stone +27 (0)18 299 1778 +27 (0)87 231 5480 (faks) charmaine.stone@nwu.ac.za Posadres Navorsingsfokusarea: Fisiese aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FaSRek) Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Privaatsak X6001 Potchefstroom, Suid-Afrika 2520 Fisiese adres Fisiese…Mariaan Wicks is 'n geregistreerde dieetkundige en dien as die vakhoof en senior lektor in Dieetkunde aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy het 'n spesiale belangstelling in voedingsgerigte intervensies om vetsug en nie-oordraagbare siektes te bekamp en te voorkom, met 'n spesifieke fokus op voedingstofprofilering en voedseletikettering.…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen-nutrition/mariaan-wicks