Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
Jun 10, 2020 - Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar bestaan tans talle werksgeleenthede binne die onderskeie sektore van die industrie, soos…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/kwalifikasies
Kwalifikasies
Feb 06, 2025 - Voorgraadse studie Baccalaureus Scientiae (3 jaar) REGISTRASIES FNAS R&O: https://natural-sciences.nwu.ac.za/r-o-2022 FNAS Senior Registrasie: https://natural-sciences.nwu.ac.za/senior_registration NWU R&O: http://studies.nwu.ac.za/first-years-2022?_ga=2.34607137.1496689956.1641456395-838842462.1617096102 NWU…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/loopbaangeleenthede
Loopbaangeleenthede
Apr 25, 2018 - Professionele kwalifikasies FASSA – Fellow of the Actuarial Society of South Africa FIA – Fellow of the Institute of Actuaries PRM – Professional Risk Manager CERA – Certified Risk Actuary Aktuariële Wetenskap Tipiese werkgeleenthede in die finansi…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
Aug 25, 2017 - Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële toepassing en die kliniese belang affekteer amper elke area van die menslike lewe.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
Jan 28, 2020 - Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese waarde. Studies van die basiese struktuur, identifikasie, klassifikasie en funksionering van…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
Jul 16, 2018 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie, Geologie, Geografie, Fisiologie en Toerisme kombineer om verskeie kurrikulums saam te stel.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
Sep 19, 2016 - Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede sluit in: Universiteite en tersiêre institusies: dosente en navorsers…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
May 30, 2017 - Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir huidige en toekomstige generasies. Stads- en Streekbeplanning handel oor die beplanning, ontwerp…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
Jul 16, 2018 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Geografie, Geologie en Beplanning…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane
Loopbane
Jan 28, 2020 - Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde: Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale gesondheid (soos asbes vergiftiging en die radio-aktiewe besoedeling van water), die impak wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
Jan 24, 2017 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc Natuurwetenskappe graad is 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Statistiek kombineer. Elke kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
Sep 19, 2016 - Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-gekwalifiseerde onderwysers in Fisiese Wetenskap, Inligtingstudies en Wiskunde.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/agtergrond
Agtergrond
Jun 06, 2017 - Die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika ® (Sentrum vir BWI/Centre for BMI) is in 1997 gestig as ‘n gesamentlike poging deur die destydse Potchefstroomse Universiteit (nou Noordwes-Universiteit) en ABSA Bank Beperk (nou Barclays Africa Group Limited). Die hoofdoel was om ‘n sentrum van uitnemendheid vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/sentrum-prestasies
Sentrum Prestasies
May 29, 2019 - .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; cursor: default; } .overlay p{ text-align: center; color:#ffffff; padding:5px; } .overlay ul{ padding-top: 30px; color: #fff; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/studente-projekte
Studente Projekte
Feb 19, 2018 - Gedurende die tweede semester van die MSc BWI graad, moet BWI-studente 'n werklike besigheidsprobleem vir 'n maatskappy in die finasiële sektor oplos. BWI-studente is goed opgelei om risikokwantifiseringsprobleme op te los. Deur te fokus op die integrasie van opleiding, lewer BWI hoogs gekwalifiseerde studente af wat baie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biological-sciences/toerisme