Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/engenius-kids-ontwikkelingsprogram-loodsstudie-ikageng
Engenius Kids-ontwikkelingsprogram Loodsstudie in Ikageng
Sep 01, 2021 - Die doel van die Engenius Kids-ontwikkelingsprogram is om talentvolle leerders in sekondêre skole te identifiseer en op hulle te fokus om mentorskapsvaardighede te ontwikkel. Ontwikkel in samewerking met kundiges op verskillende terreine 'n nuwe stel hulpmiddels vir hierdie leerders om beter te vaar op tersiêre vlak – nie net vir moontlike…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek
Deskriptiewe Linguistiek
Jun 28, 2017 - Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil sê, taalwetenskap wat hoofsaaklik (maar nie uitsluitlik nie) fokus op die struktuur van…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
Jun 28, 2017 - Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike en kontemporêre sake waarin taal ʼn sentrale kwessie is. Dit vorm die basis vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/literatuur
Literatuur
Jun 28, 2017 - Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie, teksuitgawe, intertekstualiteit, teksinterpretasie en verhoudings tussen teks en die w…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/personeel
Personeel
Jun 28, 2017 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; } .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; }http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/nwu-nagraadse-studies
NWU Nagraadse Studies
Oct 13, 2020 - Potchefstroom Baccalaureus Artium Honneursgrade: Honneurs in Afrikaans en Nederlands Honneurs in Taalstudie Honneurs in Literêre Studie Honneurs in Taaltegnologie Honneurs in Engels Honneurs in Frans Honneurs in Duits Honneurs in Afrikaans…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/personeel-kommunikasie
Personeel - Kommunikasie
Aug 07, 2023 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/%25E2%2580%2598safrican-cambridge%25E2%2580%2599-unieke-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-ontdek-en
A ‘Safrican at Cambridge’: Unieke Tweede Wêreldoorlog Ontdek en Gepubliseer
Jul 24, 2020 - Extraordinary Professor Laurence Wright, from the NWU Research Unit for Languages and Literature in the South African Context, launched his book, The Wartime Diary of W.D. Terry, A ‘Safrican at Cambridge’, with Selected Letters (Print Matters Heritage, 2017), at the National English Literary Museum in Grahamstown. The subject…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
Aug 19, 2024 - Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n studentgesentreerde benadering deur studente se vermoëns te benut om hulle outonome…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie