Multisite Search
test juicebox
Aug 19, 2020 - Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld deur middel van onderrig, navorsing, dienste…
Tuis
Nov 19, 2024 - Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld deur middel van onderrig, navorsing, dienste en…
Home
Nov 19, 2024 - Overview The Faculty of Health Sciences of the North-West University directs its programmes and activities towards the pursuit of relevant knowledge and innovation in health sciences in order to promote and improve the health of the population of South Africa, Africa and the world via education, research, services and community involvement…
Fasiliteite
Jul 24, 2023 - Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…
Facilities
Jul 24, 2023 - Visit the "Contact us" page for an interactive video of all our facilities. Esté Vorster Research Facility The Esté Vorster Research Facility is a ten-bed research facility with a fully equipped research kitchen, cold room, dining room, TV-room, two bathrooms, examination room, and a BodPod and DXA machine for body composition…
Tuis
Aug 19, 2024 - Die aptekersberoep is ’n dinamiese, informasiegedrewe, pasiëntgeoriënteerde professie wat verantwoordelikheid aanvaar vir medisyne in al sy fasette deur op te tree as: Toesighouer van medisyne; Formuleerder, vervaardiger, verspreider en kontroleur van veilige, effektiewe en kwaliteit medisyne; Adviseur oor…
Home
Aug 19, 2024 - The profession of a pharmacist is dynamic, information driven, patient-orientated and takes responsibility for medicine in all its facets by acting as a: Supervisor of medicine; Formulator, producer, distributor and controller of safe, effective and quality medicine; Advisor on the safe, rational and applicable usage of medicine;…
Research
May 14, 2024 - Overview The Centre of Excellence, Hypertension in Africa Research Team (HART), hosts three research areas as sub-themes within the research entity. These three sub-themes are led by senior research staff in HART to drive the strategic development of cutting-edge cardiovascular science and research in Africa. To learn more about the sub-themes…
Nagraadse studies
Sep 07, 2020 - BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…
Postgraduate studies
Mar 30, 2023 - BHSc Hons in Physiology Qualification code: 8EA L01 The curriculum composed for this programme is of an academic nature. In composing the curriculum, consideration was given to the career opportunities and the human capital needs of the country. This curriculum prepares the student for further postgraduate study in Cardiovascular…
Nadoktorale genootskap
Sep 01, 2020 - Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…
Postdoctoral fellowship
Mar 30, 2023 - The Hypertension in Africa Research Team (HART) is frequently looking for bright young enthusiastic postdoctoral fellows. As the name of our research group implies, our broad research focus is the understanding of the development of hypertension by monitoring small changes in the cardiovascular system and associated risk factors. …