Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/kontakbesonderhede
Kontakbesonderhede
Apr 16, 2018 - Akademiese leiding: Prof Hein Neomagus Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese Tel: (018) 299 1991 E-pos: hein.neomagus@nwu.ac.za Spesialiseringsentrum Administrateur: Mnr Louis le Grange Tel: (018) 299 1664 E-pos: 10066578@nwu.ac.zahttp://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
Jan 20, 2025 - Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat verseker dat ons gegradueerdes aan die streng vereistes voldoen in lyn met internasionale…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese
Tuis
Feb 21, 2024 - Die NWU se Skool vir Meganiese Ingenieurswese bied twee verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Meganiese Ingenieurswese Die Meganiese Ingenieurswese-graad is 'n dinamiese program wat studente aan die voorpunt van transformerende innovasies plaas. Ons Meganiese Ingenieurswese-kurrikulum is noukeurig saamgestel om 'n…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
Jun 25, 2020 - Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het gevolglik met ‘n inisiatief vorendag te kom om juis dié afval seep te herwin…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
Dec 30, 2023 - Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die samelewing, die omgewing en die land relevant is. Ons hanteer nasionale strategiese doelwitte en…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/kontak-ons
Kontak Ons
Jan 19, 2024 - Waarnemende Skooldirekteur: Meganiese Ingenieurswese Prof Attie Jonker 018 299 1325 Attie.jonker@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, gebou G15A, G11 Voorgraadse bestuurder: Electromechanical Engineering Dr. Fortunate Moyo 018 299 **** 14131858@nwu.ac.za NWU, Potchefstroom Campus, Building G15B …http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/innovasie-ondersteuningskantoor
Innovasie Ondersteuningskantoor
Aug 04, 2021 - Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in: Bystand met aansoeke om befondsing vir kommersialisering Bemarking van tegnologieë en kundigheid Die bou van…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/kontak-ons
Kontak ons
Nov 10, 2020 - Me Tanya Fouche Hoër Grade Administrateur 018 299 4020 tanya.vanderwesthuizen@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/beurse-en-werksgeleenthede
Beurse en werksgeleenthede
Jul 15, 2022 - Beurse in Ingenieurswese Die Beurskantoor sorg dat elke moontlike beurs- en werksgeleentheid in die veld van Ingenieurswese geadverteer word en elektronies aangestuur word aan alle huidige NWU studente wat hierdie inligting sou wou ontvang. Belangstellendes kan navrae rig aan engineeringbursaries@nwu.ac.za. Finansiële steundienste…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-van-uitnemendheid-koolstofgebaseerde-brandstowwe
Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe
Jan 19, 2024 - Visie Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -beskikbaarheid, asook om die koolstofvoetspoor te beperk deur die impak van vrystellings in Suid-…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
Feb 24, 2022 - Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord: Inligting oor beurse: engineeringbursaries@nwu.ac.za Inligtign oor die Ingenieursweek…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/personeel
Personeel
May 15, 2019 - .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; } .views-row-odd.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; }http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese
Vroue in Ingenieurswese
Feb 20, 2022 - DIe mensdom bestaan nie net uit een geslag nie, en daarom is dit belangrik dat die sektor wat verantwoordelik is vir die skep van nuwe produkte, prosesse en stelsels ook nie deur net een geslag oorheers word nie. Die doel van die Vroue in Ingenieurswese-program is om die aantal vroulike ingenieurs te verhoog wat in diens geneem kan word in die…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/personeel