Multisite Search
Tuis
Sep 05, 2023 - Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys bestaan uit die die vakgroepe Onderwysbestuursleierskap, Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsingmetodologie, Onderwysreg en -beleid asook Vergelykende Opvoedkunde Vakgroepe Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsingmetodologie Onderwysreg en -beleid…
Tuis
Sep 04, 2023 - Welkom by die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Die skool bied relevante, hoë kwaliteit onderrig aan, wat die graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer, om kwaliteit navorsing te kan doen en om as lewenslange leerders te kan funksioneer. Die skool sluit die volgende vakgroepgroeperings in:…
Oor ons
Jan 20, 2017 - Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde en Leerondersteuning bied die volgende voorgraadse en nagraadse modules aan in Opvoedkundige Sielkunde en Leerderondersteuning wat insluit Inklusiewe Onderwys: Eerste- tot derdejaar: LSFP- en EDCC-modules; BEdHons: Opvoedkundige Sielkunde wat insluit Berading, Psigometrie, Etiek, Gemeenskapsielkunde…
Voorgraadse studieopsies
Apr 05, 2022 - Opvoedkundige Sielkunde [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde bied ‘n verskeidenheid modules in Opvoedkundige Sielkunde aan op voorgraadse vlak. Opvoedkundige Sielkunde fokus hoofsaaklik op menslike kognisie, emosies en gedrag soos dit in die verskillende ontwikkelingsfases in diverse opvoedkundige en…
Personeel - Bewegingsonderwys
Jun 23, 2017 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Kontak die Skool vir Psigososiale Onderwys
Sep 05, 2023 - Posadres: Die Direkteur Privaat sak 0045 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Hendrick van Eck Boulevard Ovoedkunde-gebou 11B Kamer 108 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark Kontaknommers: Tel: +27 (0)16 910 3061 Email: Lerato.Tshabalala@nwu.ac.za…
Kontak die Skool vir Professionele Studies in Onderwys
Sep 05, 2023 - Posadres: Die Direkteur Skool vir Opvoedkundestudies Interne bussie 539 Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Skool vir Opvoedkundestudies Gebou C6, Kamer G13 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Presidentstraat Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel…
Nagraadse Onderwyssertifikaat
Apr 23, 2024 - NGOS (Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase) (Kwalifikasiekode vir aansoekvorm: Voltyds 4DC G02 en Afstand 4DD G02) Nagraadse Onderwyssertifikaat brosjure Die NGOS dien as ʼn professionele afrondingskwalifikasie vir kandidate wat reeds oor ʼn goedgekeurde driejarige universiteitsgraad beskik en genoeg krediete in goedgekeurde…
Vakgroepoorsig
Nov 29, 2016 - Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede is daar wêreldwyd belangstelling in Afrikaans. Afrikaans kan onder andere in…
Kontak die Skool vir Tale in Onderwys
Sep 05, 2023 - Posadres: Die Direkteur Privaat sak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou C6 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-4763 Faks: +27 (0)18 299-4744 Kontak die Fakulteit Opvoedkunde
Personeel: Setswana en Afrikatale vir Onderwys
Apr 04, 2019 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Voorgraadse studie-opsies
Jul 31, 2017 - Afrikaans vir Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede is daar wêreldwyd belangstelling in…
Visie en Missie
Jul 24, 2020 - Visie Verbreed grense in en deur onderwys. Missie Die missiestelling van die Fakulteit sluit o.a. die volgende in: Omvorming van opvoedkundige akademieskap deur innoverende praxis Fasilitering, verspreiding en evaluering van kundigheid in ʼn opvoedkundige konteks en bevordering van kritiese diskoers oor onderwysbeleid en -…
Dekaan se verwelkoming
Jul 24, 2020 - Dekaansverwelkoming Studente, ouers en medekollegas wat die Fakulteit se webblad besoek - Welkom! Die Fakulteit is verbind tot die voorsiening van hoë kwaliteit en stimulerende professionele opvoeding wat beide nasionaal en internasionaal gehoor gee aan die konteks waarin ons werksaam is. Die Fakulteit onderneem onderrig en…