Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/alumni-pieter-stoker
Alumni - Pieter Stoker
May 12, 2021 - Prof Pieter Stoker is 'n uitstekende voorbeeld van 'n Potchefstromer wat internasionale erkenning vir homself en sy departement verwerf het. In 1953 het hy 'n navorsingsfasiliteit in kosmiese strale en kernfisika tot stand gebring in die Departement Fisika van die voormalige Potchefstroomse…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
May 24, 2021 - Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te benoem vir die NWU se 2021 Alumnitoekennings van Uitnemendheid. Die sperdatum vir…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
Aug 04, 2021 - Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel, wat ’n oorsig bied van die Universiteit se geskiedenis, bestuurstrukture, bestuurspan,…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2015
e-Jaarboeke 2015
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2015 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogamme: GOS Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
Feb 02, 2012 - Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste, soos staatsubsidies en klasgelde, nie meer genoeg om hoëronderwysinstellings in stand…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2016
Belangrike datums 2016
Feb 22, 2016 - Institusionele Kalender (sluit vergaderdatums, gebeurtenisse ens. in) Raamwerk vir die institusionele kalender Semesterindelings (Nota: die derde en vierde kwartaal word nie deur 'n reses geskei nie en volg direk opmekaar. Die skeiding is wel nodig vir die…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/index_a.html
Alumni
May 06, 2025 - .js-quickedit-page-title.page-header { display: none; } --> Dateer jou besonderhede op en bly in kontak. NWU Alumni: dra die naam van die NWU in die wêreld uit. Daar is talle redes om met jou alma mater kontak te behou nadat jy ’n graad behaal het. Dit sluit in dat jy deel kan wees van ’n…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2
Werkgewer van Keuse-groep
Aug 01, 2021 - Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word om werwingsgeleenthede onder gegradueerdes op al drie NWU-kampusse by te woon en om die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
Oct 04, 2021 - Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige permanente personeellede van die Universiteit. Om ʼn lid van die Konvokasie te word, moet u ʼn…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-4
Kontak ons
Aug 01, 2021 - Postitel Mev Nicolize van der Walt Institusionele Bevordering en Alumniverhoudinge Telefoon +27 18 285 2594 E-pos Nicolize.VanDerWalt@nwu.ac.zahttp://www.nwu.ac.za/af/content/ouers-nwu
Ouers, NWU
Feb 06, 2012 - ’n Nuwe manier van leer Wanneer dit by studente se slaagsyfers kom, het die NWU ’n sterk prestasierekord. ’n Paar van die redes vir hierdie goeie prestasie is die hoë gehalte van onderrig-leer, ons goed gekwalifiseerde akademiese personeel en die akademiese steun wat tot ons studente se beskikking is, byvoorbeeld…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-1
Grondwet
Aug 01, 2021 - As ʼn formele struktuur van die NWU word die Konvokasie gereguleer deur duidelik gedefinieerde reëls en prosedures wat in die NWU se Statuut uiteengesit word. Ingevolge die Statuut bestaan die Konvokasie uit alle graduandi en diplomandi van die Universiteit of sy voorgangers, naamlik die Universiteit van Noordwes en die Potchefstroomse…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2014
e-Jaarboek 2014
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2014 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads, BEd Voorgraads, BTD Slegs beskikbaar in Engels Voorgraads, Graad R - Diploma Slegs…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2016
e-Jaarboeke 2016
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2016 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2017
Belangrike datums 2017
Jun 09, 2017 - Jaarlikse institusionele kalender Raamwerk vir institusionele kalender Semesterindelings Skooltermyne en openbare vakansiedae (soos deur die Minister van Onderwys gepubliseer) KENNISGEWING: Die NWU se 2018 semesterdatums…http://www.nwu.ac.za/af/klagtekanaal-login
Klagtekanaal Login
Aug 05, 2021 - Kliek hier om jou klagte aan te meld.http://www.nwu.ac.za/af/frans-kgomo-alumni
Frans Kgomo | Alumni
May 12, 2021 - Sedert hy Regterpresident van die Noord-Kaap geword het, was Frans Diale Kgomo al in beheer van hoëprofiel-hofsake wat baanbrekerswerk gedoen het om menseregte en grondwetlike waardes te handhaaf. Frans, wat in Brits in Noordwes gebore is, het in 1985 ’n LLB-graad aan die voormalige Universiteit van…http://www.nwu.ac.za/af/karen-meiring-alumni
Karen Meiring | Alumni
May 12, 2021 - Die naam Karen Meiring is sinoniem met vermaak, vanaf haar vroeë werk op die verhoog en haar bydraes tot Suid-Afrikaanse kunstefeeste, tot haar innoverende werk om kykNet as ’n gewilde en suksesvolle Afrikaanse televisiekanaal te vestig. Karen het ’n honneursgraad in drama aan die voormalige…http://www.nwu.ac.za/af/kobie-van-rensburg-alumni
Kobie van Rensburg | Alumni
May 12, 2021 - Kobie van Rensburg het ’n toekomstige loopbaan in die regte en internasionale politiek vir musiek verruil. Hy het sy drome gevolg en ’n wêreldbekende tenoor, musikus, onderwyser en regisseur geword. Hy is in Johannesburg gebore, het in Potchefstroom studeer en later na Duitsland verhuis. Kobie is…http://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni