Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/bankdienste-donateurs-nwu
Bankdienste, Donateurs, NWU
Mar 05, 2013 - Internetbankdienste Indien u die NWU by u lys van internetbankdiensbegunstigdes wil voeg en oordragte wil doen wanneer u ook al wil, kan u dit doen, of selfs u skenking direk in ons tjekrekening deponeer by enige tak van: ABSA Bank Rekening nr: 670 642 313 Rekeningnaam: NWU Institusionele Bevordering Takkode: 63 20 05…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-1
Inligting vir ouers
Aug 04, 2021 - Dankie dat u die hoër onderwys van u seun of dogter aan die NWU toevertrou. U keuse van universiteit is verstandig, soos u sal sien wanneer u sy of haar vordering in die jare vorentoe volg. Die rede hiervoor is dat die NWU ’n welverdiende reputasie het om goed afgeronde graduandi te lewer wat gereed is om met ’n suksesvolle loopbaan te begin, tot…http://www.nwu.ac.za/af/content/tjeks-en-kontant-donateurs-nwu
Tjeks en kontant, Donateurs, NWU
Aug 12, 2011 - Tjeks en kontant Tjeks en posorders word al hoe meer vatbaar vir diefstal en bedrog,en is nie meer die veiligste opsie nie. Indien u ’n tjek per pos wil stuur, versoek ons u dringend om geregistreerde pos as ’n veiligheidsmaatreël te gebruik. Ons beveel ook aan dat u nie kontant per pos stuur nie. Ons posadres is…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-uitnemendheidstoekennings
Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm
Aug 08, 2025 - Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm Sperdatum 8 Augustus 2025 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te benoem vir die NWU se 2025 Alumnitoekennings van Uitnemendheid.…http://www.nwu.ac.za/af/vakansiedae-2015
Openbare vakansiedae en skoolvakansiedae 2015
Jan 27, 2014 - Openbare vakansiedae en skoolvakansiedae in 2015 1 Januarie Nuwejaarsdag 21 Maart Menseregtedag 3 April Goeie Vrydag 6 April Familiedag 27 April Vryheidsdag 1…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-belangrike-datums-2018
Belangrike datums 2018
Dec 04, 2017 - Belangrike datums 2018 Universiteitskalender Raamwerk vir die universiteitskalender Semesterindelings Skooltermyne (soos gepubliseer deur die Minister van Onderwys) (openbare vakansiedae en skoolvakansiedae ook ingesluit) Korporatiewe en Inligtingbestuursdienste 10225676@nwu.ac…http://www.nwu.ac.za/af/content/e-jaarboek-2012
e-Jaarboek 2012
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2012 Algemene Akademiese Reëls, 2012 Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads, BEd Voorgraads, BTD. Slegs beskikbaar in Engels Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-dienste
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Dienste
Aug 04, 2021 - Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici. Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of postdoktorale genote sluit in: • reis en verblyfreëlings • studiepermitte • vreemdetaal-…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-kontak-ons
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Kontak ons
Aug 04, 2021 - Kontak ons Posadres: Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit (NWU) Posbus 1174 Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Fisiese adres: Vanderbijlparkkampus Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/devon-da-silva-appointed-cricket-head-coach
Devon Da Silva appointed as Cricket Head Coach
Oct 20, 2025 - The North-West University (NWU) is pleased to announce the appointment of Devon Da Silva as head coach of its first and second cricket teams on the Vanderbijlpark Campus. Hailing from Rust Ter Vaal, Vereeniging, the 34-year-old brings a wealth of experience as a former player and assistant coach. His profound understanding of the…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/toekennings-2015
Alumnitoekennings 2015
Oct 13, 2015 - Die 2015 Alumnitoekennings het op 9 Oktober plaasgevind. Toekennings is in ses kategorieë gemaak, naamlik Kuns en Kultuur, Sakeleierskap, Gemeenskapsbetrokkenheid, Opvoeding, Navorsing en Sport. ’n Jong Alumnus-toekenning is ook gemaak ter erkenning van professionele uitnemendheid wat deur ’n alumnus van 35…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-donateurs-debietorder
NWU, Donateurs, Debietorder
Apr 05, 2012 - Debietorder Indien u verkies om ’n gereelde skenking per debietorder te doen, klik asseblief hier om ’n Debietordermagtigingsvorm af te laai, vul dit in en besorg dit aan ons terug by: Institusionele Bevorderingskantoor Noordwes-Universiteit Privaat sak X1290 Potchefstroom 2520http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
Aug 04, 2021 - ’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle eerstejaarstudente vir ’n verpligte module in akademiese geletterdheid registreer. Hierdie…http://www.nwu.ac.za/af/node/22584
Konvokasie aansoekvorm
Aug 29, 2022 - legend { color: maroon; font-size: large; font-weight: bold; } .webform-container-inline.webform-datepicker { display: inline; margin-left: 105px; } .webform-calendar { float: none !important; width: auto !important; } #edit-submitted-personal-information-date-of-birth-day, #edit-submitted-personal-…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-jan-henning
Alumni - Jan Henning
May 12, 2021 - Adv. Jan Henning word allerweë beskou as een van die beste staatsaanklaers en bestuurders wat Suid-Afrika se vervolgingsgesag nog ooit opgelewer het. Hy het gehelp met die stryd teen binnehandel op die effektebeurs, is bekend as ʼn voorstander van beter werkstoestande vir staatsaanklaers en het…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-ettienne-le-roux
Alumni - Ettienne le Roux
May 12, 2021 - Mnr Ettienne le Roux was 'n ekonoom verbonde aan die Nasionale Tesourie nadat hy sy loopbaan afgeskop het as dosent in ekonomie by die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus. Terwyl hy by die Tesourie gewerk het, het hy ook die geleentheid gehad om sy studies in die Verenigde State van…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-alec-moemi
Alumni - Alec Moemi
May 12, 2021 - Mnr Mokoditloa Eliakim (Alec) Moemi is Direkteur-generaal van Sport en Rekreasie Suid-Afrika (SRSA). Dit beteken dat hy die administratiewe hoof van SRSA is, terwyl Minister Fikila Mbalula die politieke hoof van die SRSA is. Die SRSA het ten doel om die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners te verbeter deur…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-pieter-stoker
Alumni - Pieter Stoker
May 12, 2021 - Prof Pieter Stoker is 'n uitstekende voorbeeld van 'n Potchefstromer wat internasionale erkenning vir homself en sy departement verwerf het. In 1953 het hy 'n navorsingsfasiliteit in kosmiese strale en kernfisika tot stand gebring in die Departement Fisika van die voormalige Potchefstroomse…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
May 24, 2021 - Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te benoem vir die NWU se 2021 Alumnitoekennings van Uitnemendheid. Die sperdatum vir…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5