Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe
BA in Sosiale Wetenskappe
Aug 19, 2022 - Die Baccalaureus Artium in Sosiale Wetenskappe-programme kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks loopbaanopsies moontlik. Gesofistikeerde kommunikasievaardighede, omvattende navorsingsvaardighede,…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap
BA in Munisipale Bestuur en Leierskap
Sep 13, 2024 - Hierdie BA-graad verskaf ’n unieke kurrikulum met spesialisasie in Munisipale Bestuur en Leierskap. Die doel van die program is om ’n balans te verseker tussen die verkryging van werkplekvaardighede en die oordrag van vakkennis. Dit maak voorsiening vir ’n leerpad vir verkose en aangestelde munisipale amptenare en wil…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kwalifikasies
Kwalifikasies
May 08, 2025 - Die kwalifikasies wat aangebied word, ondersoek die snelveranderende gebied van taal en die relevansie daarvan vir die samelewing. Deur by die Skool vir Tale te studeer, verkry jy ’n beter begrip van die aard van taal en letterkunde, en jy leer oor verskillende maniere om verskillende soorte taal en tekste in konteks te ontleed.…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/vakgroepe
Vakgroepe
Jan 31, 2024 - Akademiese Geletterdheid Afrikaans en Nederlands Skryfkuns Engels Frans Duits Taalpraktyk Taaltegnologie Sesotho Setswana Suid-Afrikaanse Gebaretaalhttp://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
Aug 19, 2022 - Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie