Multisite Search
All Africa Skynhof kompetisie
Sep 15, 2017 - 26ste uitgawe van die All African Menseregte Skynhofkompetisie - 18 - 23 September - Span NWU met verteenwoordigers van die Mahikeng-, Vanderbijlpark- en Potchefstroomkampusse Ons het die eiesoortige eer om ses studente (twee van elke kampus) saam met 3 personeellede (een van elke kampus) te stuur om deel te neem aan die 26ste uitgawe van die…
Dr Mwanawina is gekies
Sep 20, 2017 - Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments. Die projek vorm deel van die Tanzanian‐German Centre for Eastern African Legal Studies (TGCL) in samewerking met die Dar-es-Salaam…

Prof Leonie Stander praat by Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland
Oct 03, 2017 - Prof Stander sal op 4 Oktober 2017 'n voordrag getiteld "Comparison: SA business rescue procedure" by die Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland lewer.

Globale Klimaatsveranderingsweek 9-15 Oktober 2017
Oct 09, 2017 - 9-15 Oktober Boekuitstalling : Klimaatsverandering - Ferdinand Postma- biblioteek Donderdag 12 Oktober 12:30-14:00 Bewusmakingsveldtog : Gebou F5, Fakulteit Regte 18:00-20:00 Openbare lesing: Skynhof, F5, K 110 Sprekers: 18:00-18:20 Ncobile Nkosi 18:20-18:40 Markus Koehn…

Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
Oct 17, 2017 - Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n boekuitstalling by die Ferdinand Postma-biblioteek gehou en is ander aktiwiteite soos 'n…

Strengthening local government legislative authority in South Africa: enforcing municipal by-laws
Nov 02, 2017 - 28 September 2017 – The Roots, Potchefstroom Critical role-players in the enforcement of bylaws Adv Charlie Naidoo (Manguang Metro) By-law enforcement and the public: the value of informed citizens…
eFundi
Jul 04, 2024 - Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi. Vir eFundi foutoplossing en ondersteuning kliek hier
eFundi
Jul 04, 2024 - Student requests and registration information for current students are available on eFundi. For eFundi troubleshooting and support please click here
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
Feb 05, 2018 - Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge, weersomstandighede, ekonomies werklikhede, gratis hoër onderwys, internasionale gebeure en baie ander…
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
Feb 05, 2018 - Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge, weersomstandighede, ekonomies werklikhede, gratis hoër onderwys, internasionale gebeure en baie ander…Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…
Ngwako Raboshakga
Sep 16, 2022 - Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…Teaching and training: Since 2013 I have served as a sessional lecturer on three occasions for the LLB courses ‘Constitutional Law: Bill of Rights’ and ‘Constitutional Law – Structures of Government’ at Wits Law School. I have also given ad-hoc lectures at Wits and the University of the Pretoria as well as for visiting students from Randolph-Macon…
Ngwako Raboshakga
Sep 16, 2022 - Teaching and training: Since 2013 I have served as a sessional lecturer on three occasions for the LLB courses ‘Constitutional Law: Bill of Rights’ and ‘Constitutional Law – Structures of Government’ at Wits Law School. I have also given ad-hoc lectures at Wits and the University of the Pretoria as well as for visiting students from Randolph-Macon…
Kontak Ons - Voornemende Voorgraadse Regstudente
Jul 04, 2024 - Voornemende Voorgraadse Regstudente Vir meer inligting: Kliek hier E-pos adres: Law-Prospective@nwu.ac.za Fisiese adres: Noordwes Universiteit Potchefstroomkampus Regsfakulteit Hoffmanstraat 11 Hoofgebou F5 Kantoor G22 Potchefstroom 2531
Contact Us - Prospective Undergraduate Law Students
Jul 04, 2024 - Prospective Undergraduate Law Students For more info: Click here Email address: LAW-PC@nwu.ac.za Physical address: North-West University Potchefstroom Campus Faculty of Law 11 Hoffman Street Main Building F5 Office G22 Potchefstroom 2531
Two Faculty's PhD researchers
Feb 19, 2018 - Two of the Faculty's PhD researchers are currently attending training at the Tilburg University, Netherlands. Mrs Angela van der Berg is attending the third-year PhD training in Communication Skills and Influencing Policy Makers. Miss Biandri Joubert is attending the second-year PhD training in Socio-legal Research Methodology and Fieldwork. The…