Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/%25E2%2580%2598safrican-cambridge%25E2%2580%2599-unieke-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-ontdek-en
A ‘Safrican at Cambridge’: Unieke Tweede Wêreldoorlog Ontdek en Gepubliseer
Jul 24, 2020 - Extraordinary Professor Laurence Wright, from the NWU Research Unit for Languages and Literature in the South African Context, launched his book, The Wartime Diary of W.D. Terry, A ‘Safrican at Cambridge’, with Selected Letters (Print Matters Heritage, 2017), at the National English Literary Museum in Grahamstown. The subject…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
Aug 19, 2024 - Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n studentgesentreerde benadering deur studente se vermoëns te benut om hulle outonome…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
Jul 02, 2020 - Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word blootgestel aan omvattende akademiese literatuur en teorieë wat met openbare administrasie…http://humanities.nwu.ac.za/af/music/masara-navorsingsentiteit
MASARA Navorsingsentiteit
Sep 26, 2024 - MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die Tswana-kultuur en ander plaaslikemusiek-kulture van Noordwes. Ná die Internasionale…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/tuis
Tuis
Oct 11, 2022 - Sosiale Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die samelewing en hoe kulturele vorms, strukture en magsverhoudings na vore kom, oor die tyd heen verander en mense se lewens in vele kontekste beïnvloed. Sosiale Wetenskappe help om te verstaan en te verduidelik hoe die samelewing werk, hoe dit verander, en hoe dit ons toekoms beïnvloed –…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
Jul 02, 2020 - Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te jaag. Politiek wentel om die toewysing van hulpbronne in die samelewing en hoe…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/kontak-ons
Kontak ons
Dec 01, 2021 - .photo-staff { width: 150px; }http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/kontak-ons
Kontak ons
Sep 06, 2022 - Chantal Roux Senior Admin Assistent +27 18 299 1754 chantal.roux@nwu.ac.za Potchefstroom Lauren Hobbs Akademiese Admin Assistent +27 16 910 3513 Lauren.Hobbs@nwu.a.za Vanderbijlpark Relebohile Serobane Akademiese Admin Assistent +27 16 910 3466…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/nagraadse-opsies