Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/agtergrond
Agtergrond
Jul 28, 2023 - Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika, span met spesialiste in die bedryf om ons kragbedryfstudente te onderrig, te mentor en te lei…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering
Emissies Kwantifisering
Aug 06, 2021 - Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op luggehalte, langtermynafsettiging na die biosfeer en hidrosfeer en bydraes tot die…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/uitlaatgasse-beheer-tegnologiee
Uitlaatgasse Beheer Tegnologieë
Aug 06, 2021 - Die fokus is hier op die verbetering van die prestasie van bestaande versagtende tegnologieë vir deeltjies>, SO2 NOx, CO2 en Hg vir Suid-Afrikaanse steenkool eienskappe en plant toestande. Meesters en PhD-studies kan nagestreef word in onderwerpe wat verband hou met die volgende navorsingstemas: [accordion collapsed] Elektrostatiese…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/kontakbesonderhede
Kontakbesonderhede
Apr 16, 2018 - Akademiese leiding: Prof Hein Neomagus Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese Tel: (018) 299 1991 E-pos: hein.neomagus@nwu.ac.za Spesialiseringsentrum Administrateur: Mnr Louis le Grange Tel: (018) 299 1664 E-pos: 10066578@nwu.ac.zahttp://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
Jan 20, 2025 - Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat verseker dat ons gegradueerdes aan die streng vereistes voldoen in lyn met internasionale…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese
Tuis
Feb 21, 2024 - Die NWU se Skool vir Meganiese Ingenieurswese bied twee verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Meganiese Ingenieurswese Die Meganiese Ingenieurswese-graad is 'n dinamiese program wat studente aan die voorpunt van transformerende innovasies plaas. Ons Meganiese Ingenieurswese-kurrikulum is noukeurig saamgestel om 'n…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
Apr 15, 2024 - Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse, wat noue interaksie met passievolle dosente aanmoedig. As bedryfsingenieurs is ons die…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
Jun 25, 2020 - Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het gevolglik met ‘n inisiatief vorendag te kom om juis dié afval seep te herwin…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
Dec 30, 2023 - Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die samelewing, die omgewing en die land relevant is. Ons hanteer nasionale strategiese doelwitte en…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/kontak-ons
Kontak ons
Jan 19, 2024 - Skooldirekteur: Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese Prof George van Schoor 018 299 1962 george.vanschoor@nwu.ac.za Gebou N1, Kamer 235, Potchefstroomkampus Administratiewe Beampte Me Elzeth Enslin 018 299 1978 elzeth.enslin@nwu.ac.za Gebou N1, Kamer 237, Potchefstroomkampus…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/kontak-ons
Kontak Ons
Jan 19, 2024 - Waarnemende Skooldirekteur: Meganiese Ingenieurswese Prof Attie Jonker 018 299 1325 Attie.jonker@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, gebou G15A, G11 Voorgraadse bestuurder: Electromechanical Engineering Dr. Fortunate Moyo 018 299 **** 14131858@nwu.ac.za NWU, Potchefstroom Campus, Building G15B …http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/innovasie-ondersteuningskantoor