Multisite Search
https://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-help-om-die-pad-vorentoe-vir-waterstof-suid-afrika-uit-te-stippel
NWU-navorsers help om die pad vorentoe vir waterstof in Suid-Afrika uit te stippel
Apr 06, 2022 - Die Aarde is in die moeilikheid. Ons is besig om onder wolke van koolstofdioksiedvrystellings te verstik as gevolg van die gebruik van steenkool en ander hulpbronne om energie op te wek, en dit doen die omgewing skade aan. Hierdie vrystellings is die primêre oorsaak van aardverwarming, en as die mens die ergste gevolge van aardverwarming* wil…https://news.nwu.ac.za/nwu-researchers-help-map-way-forward-hydrogen-south-africa
NWU researchers help map the way forward for hydrogen in South Africa
Apr 06, 2022 - The Earth is in trouble. It is suffocating under clouds of carbon dioxide emissions from the use of coal and other environmentally damaging resources to generate energy. These emissions are the primary cause of global warming, and if humanity wants to avoid the worst consequences of global warming*, we have to find alternatives for our energy…https://news.nwu.ac.za/no-limitations-quadriplegic-brandon
No limitations for quadriplegic Brandon
Apr 06, 2022 - Bertie Jacobs There are 23 metres between the bridge and the water of the Vaal River just outside Bothaville. The fall lasted just more than two seconds. Those two seconds on 8 August 2020 changed Brandon Moolman’s life irrevocably. Before he – and his friends next to him – decided spontaneously to jump from the bridge that afternoon, he lived…https://news.nwu.ac.za/af/geen-beperkings-vir-kwadrupleeg-brandon-nie
Geen beperkings vir kwadrupleeg Brandon nie
Apr 05, 2022 - Bertie Jacobs Daar is 23 meter tussen die brug en die water van die Vaalrivier net buite Bothaville. Die val het net meer as twee sekondes geduur. Dit is twee sekondes wat op 8 Augustus 2020 Brandon Moolman se lewe onherroeplik verander het. Voor hy spontaan besluit het om – met sy vriende langs hom – daardie agtermiddag van die brug af te spring…https://news.nwu.ac.za/nwu-celebrates-excellent-saica-results
NWU celebrates excellent SAICA results
Apr 06, 2022 - Willie Du Plessis With excellent results in the latest South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) exams, the North-West University (NWU) has again shown that it is among the best of the best for quality education in accounting. The results were released on 25 March 2022. NWU students achieved a 99% (76 out of 77 candidates) first-…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitstekende-saigr-uitslae
NWU vier uitstekende SAIGR-uitslae
Mar 31, 2022 - Willie Du Plessis Met die uitstekende uitslae in die jongste eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het die Noordwes-Universiteit (NWU) weer eens getoon dat hy onder die beste van die bestes vir gehalte-onderrig in rekeningkunde tel. Die uitslae is op 25 Maart 2022 vrygestel. NWU-studente het in…https://news.nwu.ac.za/war-ukraine-costly-inflection-point
The war in Ukraine: a costly inflection point
Apr 06, 2022 - Bertie Jacobs The war in the Ukraine continues to rage on. Thousands are dead, millions have been displaced and the world awaits an uncertain outcome. The conflict has had many consequences on many different fronts, and the continent it is based on has not been left unaffected. In a webinar hosted by the School of Government Studies and members…https://news.nwu.ac.za/af/die-oorlog-oekraine-n-duur-keerpunt
Die oorlog in Oekraïne: ’n duur keerpunt
Mar 30, 2022 - Bertie Jacobs Die oorlog in die Oekraïne woed voort. Duisende is dood, miljoene is ontheem en die wêreld wag op ’n onseker uitkoms. Die konflik het talle gevolge op baie verskillende fronte gehad, en die kontinent waarop dit plaasvind, is nie onaangeraak gelaat nie. In ’n webinaar wat deur die Skool vir Owerheidstudies en lede van die Fokusarea…https://news.nwu.ac.za/nwu-alumnus-elected-ussa-football-chairperson
NWU alumnus elected USSA Football chairperson
Apr 06, 2022 - Phenyo Mokgothu North-West University (NWU) Soccer Institute alumnus Kegoikantse “Machesa” Kgomo has recently been elected as chairperson of University Sports South Africa (USSA) Football for the 2022-2024 period. The election took place during the USSA Football biannual general meeting at the University of Pretoria Sports Centre. Machesa is…https://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
Apr 07, 2022 - Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André Pretorius, wat die Eagles in sy vyftigste wedstryd gebrei het. Sy twee voormalige…https://news.nwu.ac.za/eagles-keep-door-semi-finals-open
Eagles keep door to semi-finals open
Apr 07, 2022 - Bertie Jacobs Oh my goodness, it is going to be a very close call. On Monday evening, 4 April the Eagles kept their playoff hopes alive in a sopping wet Bloemfontein by beating the CUT Ixias by 33–14. This was a fitting gift to coach André Pretorius, who coached the Eagles in his fiftieth game. His two former Springbok teammates and fellow…https://news.nwu.ac.za/expert/livhuwani-david-nemakonde
Livhuwani David Nemakonde
Jun 21, 2022 - Livhu is an Associate Professor in the School of Geo- and Spatial Sciences at North-West University in the Republic of South Africa. Livhuwani has been working in disaster risk reduction as an academic and a researcher since 2015. He holds a PhD in Public Management and Development from North-West University. The title of his thesis is “…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-vasberade-om-die-kollig-op-geslagsgebaseerde-geweld-te-laat-val
NWU vasberade om die kollig op geslagsgebaseerde geweld te laat val
Jun 21, 2022 - Die getalle spreek vanself: ’n baie groot getal vroue in Suid-Afrika leef in gevaar. Volgens ’n studie deur Statistieke Suid-Afrika het een uit vyf (21%) vroue met lewensmaats in hulle leeftyd al fisieke geweld deur ’n lewensmaat deurgemaak, en 6% het al seksuele geweld ervaar. Die voorkoms van fisieke geweld is die hoogste onder vroue in die Oos-…https://news.nwu.ac.za/nwu-committed-putting-gender-based-violence-spotlight
NWU committed to putting gender-based violence in the spotlight
Jun 02, 2022 - The numbers speak for themselves: a vast number of women in South Africa are living in danger. According to a study by Statistics South Africa, one in five (21%) women with partners has experienced physical violence by a partner in their lifetime, and 6% have experienced sexual violence. The prevalence of physical violence is the highest among…https://news.nwu.ac.za/af/terseus-liebenberg-beste-afrigter-van-afgelope-drie-dekades-aangewys
Terseus Liebenberg as beste afrigter van afgelope drie dekades aangewys
Jun 21, 2022 - “Meester”. Dit is ʼn titel wat min beskore is. Top van die top, beste van die beste. Dis wanneer ʼn beroep ʼn roeping word en daarna tot ʼn kuns ontwikkel word. Terseus Liebenberg val gewis in dié kategorie. Oor meer as drie dekades het sy kennis en vernuf atlete met talent geneem en hulle in wêreldsterre omvorm. In die onlangse…https://news.nwu.ac.za/terseus-liebenberg-named-best-coach-past-three-decades
Terseus Liebenberg named the best coach of past three decades
Jun 03, 2022 - “Master”. That is a title few can lay claim to. Best of the best. That is when a profession becomes a calling and is then developed into an art. Terseus Liebenberg definitely falls into this category. Over more than three decades his knowledge and skill have taken athletes with talent and transformed them into global stars. In the…https://news.nwu.ac.za/thorny-road-does-not-intimidate-jane-fransman
Thorny road does not intimidate Jane Fransman
Jun 21, 2022 - With every stair Tebogo climbs to the stage, with every step he takes across the stage, the heart of his mom, Jane Fransman, beats faster. Thump-thump, thump-thump. Proud beats. When he stops and receives his teaching degree there, in the auditorium of the Potchefstroom Campus of the North-West University (NWU), she wants to jump out of her skin.…https://news.nwu.ac.za/af/duwweltjiepad-ontsenu-nie-vir-jane-fransman-nie
Duwweltjiepad ontsenu nie vir Jane Fransman nie
Jun 21, 2022 - Met elke trappie wat Tebogo tot op die verhoog klim, met elke tree wat hy oor die verhoog gee, het sy ma, Jane Fransman, se hart vinniger begin klop. Doef-doef, doef-doef. Trotse slae. Toe hy tot stilstand kom en dáár, in die ouditorium op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, sy onderwysgraad ontvang, wou sy uit haar vel bars.…https://news.nwu.ac.za/af/bbp-syfers-toon-dat-ekonomiese-produksie-feitlik-weer-op-voorpandemievlakke
BBP-syfers toon dat ekonomiese produksie feitlik weer op voorpandemievlakke is
Jun 21, 2022 - Dit is baie bemoedigend dat die jongste baie-beter-as-verwagte syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2022 ’n verdere sterk herstel in die ekonomie toon ná die ekonomiese terugslae van die Covid-19-inperkings en die wydverspreide onrus van Julie 2021. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die…https://news.nwu.ac.za/gdp-figures-show-economic-production-virtually-back-pre-pandemic-levels