Multisite Search
https://news.nwu.ac.za/innovators-participate-british-councils-commercialisation-programme
Innovators participate in British Council’s commercialisation programme
Dec 07, 2022 - The British Council in South Africa has selected two innovators of the North-West University (NWU) to participate in its inaugural Strengthening Commercialisation Skills (SCS) programme. This programme is directed towards the fields of humanities, arts and social sciences (HASS). Dr Mesuli Mbanjwa, a commercialisation manager at the NWU’s…https://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-neem-aan-die-britse-raad-british-council-se-kommersialisasieprogram-deel
Innoveerders neem aan die Britse Raad (British Council) se kommersialisasieprogram deel
Dec 06, 2022 - Die Britse Raad in Suid-Afrika het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) gekies om aan sy intreeprogram oor die versterking van vaardighede in kommersialisasie – Strengthening Commercialisation Skills (SCS) – deel te neem. Hierdie program is op die gebiede van die geesteswetenskappe, kunste en die sosiale wetenskappe (HASS) gerig…https://news.nwu.ac.za/af/moenie-dat-die-feesseisoen-se-treurmares-jou-finansiele-norm-word-nie
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
Dec 07, 2022 - Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies. Benewens familie en vriende wat op hulle voorstoep opdaag, gaan die fiskale spook van…https://news.nwu.ac.za/dont-let-festive-season-woes-become-your-financial-norm
Don’t let festive season woes become your financial norm
Dec 07, 2022 - ’tis the season to be jolly, but many a South African will feel more trepidation than delight as the celebrations of the festive season loom. These South Africans are shackled by the chains of reckless spending and unsound financial advice. Including by friends and family, they will be visited by the Fiscal Ghost of 2022 Past, but – to keep…https://news.nwu.ac.za/nwu-gives-masters-degree-social-work-students-glimpse-criminal-court-realities
NWU gives master’s-degree Social Work students a glimpse of criminal court realities
Dec 07, 2022 - A courtroom can be a daunting place ― especially for a child. Young victims of domestic violence and sexual abuse have to deal not only with their trauma but also with court proceedings, cross-examination and giving testimony in an environment that they can perceive as hostile and scary. This is where social workers in the field of forensic…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof
NWU gee aan meestersgraadstudente in Maatskaplike Werk ’n blik op die realiteit van die strafhof
Dec 01, 2022 - ’n Hof kan ’n skrikwekkende plek wees – veral vir ’n kind. Jong slagoffers van huishoudelike geweld en seksuele mishandeling moenie net hulle eie trauma hanteer nie, maar moet ook die hofverrigtinge, kruisondervraging en die lewer van getuienis trotseer in ’n omgewing wat hulle as vyandig en skrikaanjaend ervaar. Dit is waar maatskaplike werkers…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-sy-verteenwoordigers-van-uitnemendheid
NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid
Nov 25, 2022 - Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier. Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake in Potchefstroom plaasgevind. Die NWU het tydens hierdie gebeurtenis die heel beste…https://news.nwu.ac.za/nwu-celebrates-its-exponents-excellence
NWU celebrates its exponents of excellence
Dec 07, 2022 - The North-West University (NWU) celebrated its torchbearers of excellence ― one of the university’s core values ― during the university’s Excellence Awards for 2021/2022. The prestigious awards ceremony took place on 24 November at Snowflake in Potchefstroom. During the event, the NWU honoured the best-of-the-best academics across the three legs…https://news.nwu.ac.za/16-days-activism-gbv-belongs-past
16 Days of Activism: GBV belongs in the past
Dec 07, 2022 - From 25 November to 10 December we as South Africans took hands with the rest of the world to take part in the United Nations’ 16 Days of Activism for No Violence against Women and Children Campaign. The campaign, which is held annually, commenced on the International Day of No Violence Against Women and will end on International Human Rights Day…https://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
Dec 07, 2022 - Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het op die Internasionale Dag van Geen Geweld teen Vroue begin en sal op Internasionale…https://news.nwu.ac.za/af/waternet-simposium-n-groot-sukses
WaterNet-simposium ’n groot sukses
Dec 08, 2022 - Water is ’n noodsaaklike komponent van lewe op aarde, en ons kan nie daarsonder oorleef nie. Die hartseer werklikheid is egter dat ons hierdie hulpbron as vanselfsprekend beskou en dat baie meer gedoen moet word om dit te bewaar. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy deel gedoen deur die primêre gasheer van die 23ste WaterNet WARFSA/GWP-SA-…https://news.nwu.ac.za/waternet-symposium-great-success
WaterNet symposium a great success
Dec 08, 2022 - Water is an essential component of life on earth, and without it we cannot survive. However, the sad reality is that we take this resource for granted, and much more should be done to conserve it. The North-West University (NWU) played its part by being the primary host of the 23rd WaterNet WARFSA/GWP-SA Symposium that took place at Sun City from…https://news.nwu.ac.za/nwu-staff-member-one-brightest-young-minds
NWU staff member is one of the Brightest Young Minds
Dec 09, 2022 - North-West University (NWU) staff member Mamello Maema has recently been selected as one of the 100 Brightest Young Minds in the World Food Programme (WFP) for Southern Africa. Mamello says the programme aims to build networks across Africa for young and upcoming leaders from various spheres allowing them to connect, inspire and innovate. This…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-onderrig-beroepshigiene-zambie
NWU-navorser onderrig beroepshigiëne in Zambië
Dec 13, 2022 - Zambië se ekonomie is op mynbou gebou, veral op koper. Soos alle mynaktiwiteite, is daar gesondheidsrisiko’s by kopermynbou betrokke. ’n Tekort aan formele kundigheid en kapasiteit in beroepshigiëne kan veroorsaak dat mynwerkers nie voldoende teen beroepsiektes soos silikose beskerm word nie. ’n Navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se doel…https://news.nwu.ac.za/nwu-researcher-teaches-occupational-hygiene-zambia
NWU researcher teaches occupational hygiene in Zambia
Dec 13, 2022 - Zambia’s economy is built on mining, especially copper. Like all mining activities, copper mining has health risks associated with it. A shortage of formal occupational hygiene expertise and capacity can leave a void in the protection of miners from occupational diseases such as silicosis. A researcher at the North-West University (NWU) is aiming…https://news.nwu.ac.za/new-book-uncovers-age-inclusive-ict-use-service-delivery