Staff

Heel bo moet ’n kategorie Deputy director = Adjunkdirekteur bygevoeg word, sodat ons prof Ilse de Korte daar kan byvoeg.

  1. Kategorie Assistents = Assistente  word behou
  2. Kategorie Subject leaders = Vakvoorsitters word behou
  3. Dan wil ons graag die dosente per kampus skei, aangesien die huidige gekombineerde lys werklik verwarrend vir studente is.
    1. Die ideaal is dat ons drie accordions het per kampus wat sê: Academic Literacy Mahikeng, Academic Literacy Potchefstroom en Academic Literacy Vanderbijlpark.
    2. Indien ’n accordion egter nie op ’n personeelblad moontlik is nie, sou julle kon adviseer oor twee opsies:
      1. In die menu kan daar onder die Staff-opsie vyf drop-down opsies wees: General = Algemeen; Mahikeng; Potchefstroom; Vanderbijlpark; Critical & Analytical Thinking = Kritiese & Analitiese Denke. Menende dat daar vyf afsonderlike personeelblaaie is.Dan sal mens net die kategorieë op elke blad moet aanpas. Laat weet gerus!
      2. As dit nie anders kan nie, sal ons minstens in stede van die enkele Lecturers-kategorie dan drie kategorieë vir die drie kampusse wou hê, sodat dit los van mekaar gelys word al is dit als op een blad sigbaar.