Multisite Search
https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
Jun 18, 2020 - Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het dit taalkundige reëls. Hierdie studieprogram is ontwerp vir mense wat graag SAGT wil…https://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2002
e-Jaarboek 2002
Apr 01, 2021 - e-Jaarboek 2002 Fakulteite Lettere en Wysbegeerte Voorgraads / Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads en Nagraads Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Voorgraads / Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Skool vir Opvoedkundige Opleiding en Ontwikkeling Nagraadse Skool vir…https://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018
Aankondigings Argief 2018
Jan 23, 2019 - NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële hulp vir 2019 aansoek gedoen het nie dat aansoeke op 2 December 2019 sluit (Doen hier aansoek).…https://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-20162017
Aankondigings Argief 2016/2017
Jan 23, 2019 - Nuwe primêre kleur vir die NWU 24 November 2017 Met die oog op die NWU se unitêre fakulteitsgedrewe model, is dit gerade geag om weer te dink oor die huidige gebruik van drie korporatiewe kleure wat die drie kampusse verteenwoordig. Die Raad het tydens sy vergadering van 21 September 2017 'n nuwe monolitiese…https://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
Nov 22, 2021 - NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydraes tot die Suid-Afrikaanse politieke landskap en samelewing. Dr…https://www.nwu.ac.za/af/content/vtc-akademiese-administrasie-kontak-ons
Kontak Ons | VDK Akademiese Administrasie
Mar 29, 2021 - Kontak ons Posadres: Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit (NWU) Posbus 1174 Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Gebou 24 Hendrik van Eck Boulevard Vanderbijlpark…https://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2019
Belangrike datums 2019
May 25, 2021 - Belangrike datums 2019 Belangrike datums (semesterindelings) 2019 NWU-kalender 2019 (bygewerk op 29 Oktober) Raamwerk vir akademiese kalender 2019https://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-oor-ons
Oor ons
Aug 01, 2021 - Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling van die Vanderbijlparkkampus, Noordwes-Universiteit bied aan alle individue wat nog nie toegang het tot ’n universiteit het nie, die geleentheid om hulle vaardighede en kennis in die werkplek te verbeter. Die sentrum het in September 2003 aan die NWU Vaal ontstaan en is…https://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-dienste
Dienste
Aug 01, 2021 - Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling bied verskeie kort- (sertifikaat-) kursusse aan. Ons reël ook funksies en sertifikaatseremonies. Het jy ’n konferensie in gedagte? Ons kan jou help om die funksie te reël.https://www.nwu.ac.za/af/content/es-elektroniese-dienste-kontak-ons
EES- Elektries en Elektroniese Dienste - Kontak Ons
May 12, 2014 - Elektries enElektroniese Dienste Kontak Ons Posadres: Elektries en Elektroniese Dienste …https://www.nwu.ac.za/af/content/p-es/index_a.html
ES- Elektroniese Dienste - Oor Ons
May 26, 2021 - Elektriese en Elektroniese Dienste Verwelkoming van die departementshoof Oor Ons Welkom by Elektriese en Elektroniese Dienste. My naam is Danie Stoop. EED verskaf dienste aan feitlik elke persoon wat die Potchefstroom-geriewe van die NWU gebruik, sonder dat almal dit werklik besef. Ons dienste vergesel jou – student,…https://www.nwu.ac.za/af/content/es-elektroniese-dienste-dienste
ES- Elektroniese Dienste - Dienste
Feb 08, 2016 - Elektriese en Elektroniese Dienste Primêre dienste Ten opsigte van elektriese en elektroniese geriewe verskaf ons: CCTV ALARMSTELSELS TOEGANGSBEHEER KLANK…https://www.nwu.ac.za/af/content/es-elektroniese-dienste-personeel
EED- Elektries en Elektroniese Dienste - Personeel
May 24, 2021 - Elektries en Elektroniese Dienste Personeel Mnr Danie Stoop Postitel Departementshoof Foon +27 (0)18 299 4110 Faks +27 (0)18 299 4118 E-pos danie.stoop@nwu.ac.za…https://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering
Parkering
Aug 03, 2021 - Parkering by die Noordwes-Universiteit is gratis en toegewysde parkeerareas is beskikbaar vir die gebruik van studente en besoekers. Parkering is beskikbaar vir motors, motorfietse en fietse, en word duidelik so aangedui. Om die parkeerareas op elke kampus te kry, raadpleeg asseblief die kaarte van die Mahikeng-, Potchefstroom- en…https://www.nwu.ac.za/af/studentestatistiek-inligting-nwu
Studentestatistiek, Inligting, NWU
Aug 04, 2021 - Die studentestatistiek word gegee as die aantal studente ingeskryf per kampus, per geslag, per kwalifikasietipe en per ras. Studentestatistiek van die NWUhttps://www.nwu.ac.za/af/senaat-kontak-nwu-beheer-en-bestuur