Multisite Search
https://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-inheemse-pedagogiee-die-tog-om-suid-afrika-se-eurosentriese-kurrikulum-te-verander
Ondersoek inheemse pedagogieë in die tog om Suid-Afrika se Eurosentriese kurrikulum te verander
Nov 14, 2023 - Universiteitskurrikulums moet by ongemaklike gesprekke betrokke raak om hedendaagse uitdagings aan te pak, en in die afgelope paar jaar was daar ’n toenemende beweging na die dekolonisering van die onderwyskurrikulum in Suid-Afrika. Die vraag van “watter kennis het die grootste waarde”, of “wie se kennis het die meeste waarde” is die kern van…https://news.nwu.ac.za/exploring-wild-pedagogies-quest-change-south-africas-eurocentric-curriculum
Exploring wild pedagogies in the quest to change South Africa's Eurocentric curriculum
Nov 13, 2023 - University curricula must incite difficult conversations to meet today's challenges, and in recent years there has been a growing movement towards decolonising the education curriculum in South Africa. The question of “what knowledge is of most worth”, or “whose knowledge is of most worth” has been at the heart of this debate. “These complicated…https://news.nwu.ac.za/af/die-ingewikkelde-verband-tussen-heuningbye-se-soeke-na-kos-en-hulle-kleurvoorkeure
Die ingewikkelde verband tussen heuningbye se soeke na kos en hulle kleurvoorkeure
Nov 14, 2023 - Die betowerende wêreld van heuningbye se kossoekgedrag fassineer wetenskaplikes al lank, met kleur wat ’n vername rol in die bye se soektog na voedsel speel. Bye is noodsaaklike bestuiwers wat die sleutel tot die handhawing van die delikate balans van ons ekostelsels hou. ’n Student van die Noordwes-Universiteit (NWU), Kimani Waiyaki, se…https://news.nwu.ac.za/intricate-connection-between-honeybee-foraging-and-colour-preferences
The intricate connection between honeybee foraging and colour preferences
Nov 14, 2023 - The mesmerising world of honeybee foraging behaviour has long fascinated scientists, with colour playing a pivotal role in their quest for sustenance. Bees are essential pollinators that hold the key to maintaining the delicate balance of our ecosystems. North-West University (NWU) student Kimani Waiyaki’s recent research delved into the…https://news.nwu.ac.za/af/groot-eer-vir-ontluikende-navorser
Groot eer vir ontluikende navorser
Nov 14, 2023 - Maricélle Botes se lang reis saam met die Noordwes-Universiteit (NWU) het vrugte gedra. Hierdie finalejaar-PhD-student by die navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) met ’n toekenning vir navorsingsuitnemendheid vir die volgende geslag navorsers in die geesteswetenskappe, sosiale…https://news.nwu.ac.za/great-honour-budding-researcher
Great honour for budding researcher
Nov 14, 2023 - Maricélle Botes’s long journey with the North-West University (NWU) has paid off. This final-year PhD student at the research unit for Law, Justice and Sustainability has been honoured with the Research Excellence Award for Next Generation Researchers in the Humanities, Social Sciences and Law category by the National Research Foundation (NRF).…https://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
Nov 14, 2023 - ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm. Die studie het ook ondersoek hoe Xhosa-sprekende Facebook-gebruikers emoji’s benut om nuwe…https://news.nwu.ac.za/unlocking-cultural-language-emojis-study-facebook-emojis-and-isixhosa-meanings
Unlocking the cultural language of emojis: a study on Facebook emojis and isiXhosa meanings
Nov 14, 2023 - A researcher in the School of Communication at the North-West University (NWU), Dr Quatro Mgogo, has embarked on a study to explore how Facebook emojis are being employed to shape the meanings of izaci namaqhalo esiXhosa (isiXhosa proverbs and idioms). The study also delves into how isiXhosa-speaking Facebook users are harnessing emojis to…https://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-faq
NWU Alumni FAQ
Nov 14, 2023 - [accordion collapsed] V: Hoe word ek ’n alumnus van die NWU? A: Toemaar, geen papierwerk nie. Wanneer jy ’n graad by die NWU ontvang, sal jy outomaties as alumnus in ons databasis wees. V: Wat kos dit om ’n alumnus te wees? A: Dit is gratis. V: Ek het getrek, of my persoonlike besonderhede het verander A: Geen probleem nie, jy kan ons…https://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-get-involved
NWU Alumni raak betrokke
Nov 14, 2023 - Vertel ons van jou tyd saam met die Arende, jou loopbaan en al die wonderlike dinge wat jy sedert jou gradeplegtigheid bereik het. Ons wil weet of jy 'n boek geskryf het, 'n onderneming gestig het of 'n produk geskep het en hoe die NWU jou gehelp het. Bly so betrokke: Wees 'n Mentor vir ons jong Arende Word 'n spreker en deel jou…https://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-0
Ontmoet ons navorsers
Nov 14, 2023 - Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Philimon Modisha is ’n medeprofessor in die Fakulteit Ingenieurswese en sy navorsing fokus op die stoor van vloeibare organiese waterstof. Sy navorsing word hoofsaaklik uitgevoer by die Departement van Wetenskap en Innovasie se Waterstof Suid-…https://news.nwu.ac.za/meet-our-researchers-0
Meet our researchers
Nov 14, 2023 - The faculties at the North-West University (NWU) are doing exciting work on the research front. Prof Philimon Modisha is an associate professor in the Faculty of Engineering and his research is centred on liquid organic hydrogen storage. His research is mostly at the Department of Science and Innovation Hydrogen South Africa Infrastructure Centre…https://news.nwu.ac.za/geraldine-fraser-moleketi-and-others-tackle-topic-building-state-capacity
Geraldine Fraser-Moleketi and others tackle the topic of building state capacity
Nov 14, 2023 - They pulled no punches, they were honest in their assessment of the troubles plaguing South Africa and they did not shy away from providing possible solutions. These were some of the hallmarks of the inaugural annual public lecture by Dr Geraldine Fraser-Moleketi, Suzanne Paxton and Prof Somadoda Fikeni that was hosted by the executive committee…https://news.nwu.ac.za/af/geraldine-fraser-moleketi-en-ander-takel-die-onderwerp-van-die-bou-van-staatskapasiteit
Geraldine Fraser-Moleketi en ander takel die onderwerp van die bou van staatskapasiteit
Nov 14, 2023 - Hulle het niks teruggehou nie, hulle was eerlik in hulle evaluering van die probleme wat Suid-Afrika ervaar, en hulle het nie daarvan weggeskram om moontlik oplossings voor te stel nie. Dit was van die kenmerke van die eerste jaarlikse openbare lesing deur dr Geraldine Fraser-Moleketi, Suzanne Paxton en prof Somadoda Fikeni wat deur die…https://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
Nov 15, 2023 - Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) ’n reeks talentidentifikasietoetse op basketbalspelers in rolstoele te doen. SASKOKK…https://news.nwu.ac.za/discovering-tomorrows-paralympic-heroes-south-africas-quest-glory
Discovering tomorrow's paralympic heroes: South Africa's quest for glory
Nov 15, 2023 - The Sports Science team of the Centre for Health and Human Performance (CHHP) at the North-West University (NWU) recently travelled to the Tlamelang Special School just outside Mahikeng to conduct a series of talent identification tests on wheelchair basketball players for the South African Sports Confederation and Olympic Committee (SASCOC).…https://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-neem-n-sentrale-plek-die-jaarlikse-geexpo
Gemeenskapsbetrokkenheid neem ’n sentrale plek by die jaarlikse GeeXpo in
Nov 15, 2023 - Gemeenskapsbetrokkenheid lê die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels by die Noordwes-Universiteit (NWU) na aan die hart, en hulle het onlangs weer die jaarlikse GeeXpo-gebeurtenis georganiseer. GeeXpo is ’n tegnologie- en innovasie-uitstalling wat baanbrekernavorsing, produkte en dienste van verskillende bedrywe, insluitende…https://news.nwu.ac.za/community-engagement-takes-centre-stage-annual-geexpo-event
Community engagement takes centre stage at annual GeeXpo event
Nov 15, 2023 - Showing their commitment to community engagement, the North-West University’s (NWU’s) School of Computer Science and Information Systems recently organised the annual GeeXpo event. GeeXpo is a technology and innovation exhibition that showcases cutting-edge research, products and services from various industries, including information…https://news.nwu.ac.za/af/indiensnemingstendense-bemoedigend-maar-die-struikelblokke-bly-groot