Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/phd-beroepshigi%25C3%25ABne
PhD (Beroepshigiëne)
Sep 04, 2020 - Philosophiae Doctor (PhD) Beroepshigiëne (OHHRI) 805104 G901P Die doel van hierdie kwalifikasie is om aan 'n student wat reeds oor n magistergraad in die veld van Beroepshigiëne beskik of oor n kwalifikasie wat as gelykwaardig erken word, in staat te stel om by wyse van n doktorale proefskrif bewys te…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/personeel
Personeel
Sep 13, 2023 - .field-content.col-sm-9 { margin-bottom: 30px; min-height: 225px; } .field-content.col-sm-9 > h4 { margin-top: 0; } .views-field.views-field-field-photo img { border-radius: 50%; border: 1px solid #ccc; box-shadow: 0 4px 8px 0 rgba(0,0,0,0.2),0 6px 20px 0 rgba(0,0,0,0.19); }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/nursing
Tuis
Apr 11, 2025 - Welkom by die Skool vir Verpleegkunde Die Verpleeg professie is noodsaaklik in die bevordering van gesondheid, voorkoming en behandeling van siekte toestande en versorging tot die waardige afsterwe van ʼn pasiënt. Die Skool vir Verpleegkunde voorsien onderrig en opleiding van internasionale gehalte aan voorgraadse en nagraadse studente.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/oor-ons
Oor Ons
Sep 26, 2022 - Welkom by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Etiekkantoor vir Navosing, Opleiding en Ondersteuning. Die Etiekkantoor self is tot stand gebring in 2014 en het die volgende belangrike funksies: Administrasie en bestuur van etiek in die Fakulteit Etiekopleiding van navorsers en nagraadse studente…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences
Tuis
Apr 11, 2025 - Oorsig Die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe se visie is om ’n skool van uitnemendheid in die ontwikkeling en opleiding van studente in die velde van menslike bewegingskunde, biokinetika, rekreasie, sportwetenskap en afrigtingskunde te wees sodat hulle vir die mense van Suid-Afrika en Afrika-praktisyns, leiers en innoveerders in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa
Tuis
Jul 01, 2024 - Oorsig Die navorsingsentiteit “Medisyneverbruik in Suid-Afrika (MUSA)” het die unieke navorsingsdoel om daardie faktore te begryp wat pasiënte se toepaslike gebruik van medisyne binne die Suider-Afrikaanse gesondheidsorgkonteks beïnvloed. In 2008 is MUSA as ʼn navorsingsnisarea binne die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die NWU gestig;…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/oor-ons
Oor ons
Nov 03, 2021 - Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die ontwikkeling van 'n kultuursensitiewe navorsingsmetode – die Mmogo™-metode. Die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/kliniese-farmasie
Kliniese Farmasie
Nov 03, 2021 - Die vakgroep Kliniese Farmasie is gemoeid met onderrig en navorsing rakende kliniese aspekte van aptekerswese. Vakke wat deur die vakgroep aangebied word is: Patologie Gesondheidskunde Kliniese Farmasie Gevorderde Primre Sorggeneesmiddelterapie.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmasiepraktyk
Farmasiepraktyk
Nov 03, 2021 - Farmasiepraktyk se modules is sodanig gekies en ontwikkel om die voorgraadse aptekerstudent se kennis te verbreed, houding en vaardighede te ontwikkel wat van toepassing is op die praktyk van die apteker as bestuurder en kommunikeerder. Die toepassing is generies en gemik op die totale praktykbestek van die apteker wat wissel…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/studeer-aptekerswese
Studeer Aptekerswese
Mar 27, 2024 - [accordion collapsed] 1. Wat is Farmasie? Die aptekersberoep is ’n dinamiese, informasiegedrewe, pasiëntgeoriënteerde professie wat verantwoordelikheid aanvaar vir medisyne in al sy fasette deur op te tree as: Toesighouer van medisyne; Formuleerder, vervaardiger, verspreider en kontroleur van veilige, effektiewe en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/oor-ons
Oor ons
Nov 03, 2021 - Visie: Die SKool vir Farmasie streef om sy leierskapsrol in Suid-Afrika te behou en om internasionaal toonaangewend te wees in onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Missie: Om aptekers op te lei as professionele gesondheidsorgpraktisyns, navorsers, wetenskaplikes en leiers deur…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/kontak-ons
Kontak Ons
Sep 20, 2022 - BPharm Navrae: Hannelie Nortjé Tel: 018 299 2237 E-pos: Hannelie.Nortje@nwu.ac.zahttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/personeel-sielkunde
Personeel - Sielkunde
Nov 03, 2021 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences
Tuis
May 06, 2025 - Wat is Verbruikerswetenskappe? Verbruikerswetenskappe is ’n studieveld waar die fokus op die welstand van die verbruiker en hul interaksie met gemeenskappe en die omgewing val. Dit is ’n stimulerende studierigting wat die geleentheid bied om kreatiwiteit op verskeie vlakke tot voordeel van die verbruiker aan te wend. Die behoeftes van die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/kontak-ons
Kontak ons
Sep 13, 2023 - HART Administratiewe Beampte Ms Denise Oliphant Tel: +27 (0)18 299 2444 Denise.Oliphant@nwu.ac.za Kontak ons Kantoorure: Maandag – Vrydag: 08:00 – 16:30 Gesluit op Saterdae, Sondae en publieke vakansiedae HART Kliniek Bestuurder Sr Adéle Burger Tel: +27 (0)18 299 2444 Adele.Burger@nwu.ac.za…Dr. Jonathan Nsamba is 'n postdoktorale genoot in die Departement Fisiologie aan die Noordwes-Universiteit, waar hy bydra tot die Hipertensie in Afrika-navorsingspan se kardiovaskulêre studies. Sy PhD-werk het die kardiometaboliese risikoprofiele van kinders en adolessente in Uganda ondersoek. Sy navorsingsbelangstellings sluit in metaboliese,…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart/jonathan-nsamba
Jonathan Nsamba
Jul 17, 2025 - Dr. Jonathan Nsamba is 'n postdoktorale genoot in die Departement Fisiologie aan die Noordwes-Universiteit, waar hy bydra tot die Hipertensie in Afrika-navorsingspan se kardiovaskulêre studies. Sy PhD-werk het die kardiometaboliese risikoprofiele van kinders en adolessente in Uganda ondersoek. Sy navorsingsbelangstellings sluit in metaboliese,…Prof. David Segal is a renowned pediatric endocrinologist with a distinguished career spanning multiple continents. He graduated from the University of the Witwatersrand in South Africa in 1993 and later completed his residency in Pediatrics at the Cleveland Clinic in the USA. He furthered his expertise with fellowship training in Endocrinology at…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart/prof-david-segal
Prof David Segal
Jul 17, 2025 - Prof. David Segal is a renowned pediatric endocrinologist with a distinguished career spanning multiple continents. He graduated from the University of the Witwatersrand in South Africa in 1993 and later completed his residency in Pediatrics at the Cleveland Clinic in the USA. He furthered his expertise with fellowship training in Endocrinology at…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
Jan 28, 2020 - Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in Januarie plaas. Die R&O-gids vir ons eerstejaarstudente lys alle datums, tye en lokale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe