Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
Feb 24, 2022 - Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord: Inligting oor beurse: engineeringbursaries@nwu.ac.za Inligtign oor die Ingenieursweek…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/personeel
Personeel
May 15, 2019 - .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; } .views-row-odd.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; }http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese
Vroue in Ingenieurswese
Feb 20, 2022 - DIe mensdom bestaan nie net uit een geslag nie, en daarom is dit belangrik dat die sektor wat verantwoordelik is vir die skep van nuwe produkte, prosesse en stelsels ook nie deur net een geslag oorheers word nie. Die doel van die Vroue in Ingenieurswese-program is om die aantal vroulike ingenieurs te verhoog wat in diens geneem kan word in die…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/personeel
Personeel
Jul 10, 2019 - .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; } .views-row-odd.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; }http://engineering.nwu.ac.za/af/fakulteitsbestuur/fakulteitsbestuur
Fakulteitsbestuur
Sep 15, 2021 - .col-sm-2.img-responsive > img { height: auto; width: 100%; } .views-row.col-sm-12 { margin-bottom: 20px; }http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/hulpbronsentrum
Hulpbronsentrum
Jul 21, 2020 - Kry ekstra hulp hier Referella Ons het in samewerking met die NWU Biblioteek ’n assistent ontwikkel om jou met jou naslaanbehoeftes te help. Besoek asseblief Referella om jou verwysings in ’n tiptoptoestand te kry. ’n Klompie nuttige hulpbronne Sluit asseblief by ons aan op die NWU-…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-sosiale-wetenskappe
Baccalaureus in Sosiale Wetenskappe
May 06, 2024 - Die Baccalaureus Societatis Scientiae-programme (BSocSc-programme) kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks loopbaanopsies moontlik. Gesofistikeerde kommunikasie, omvattende navorsingsmetodes, helder analitiese denke…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-artium-programme
Baccalaureus Artium-Programme
Nov 22, 2023 - ’n Baccalaureus Artium (BA) is ’n breë interdissiplinêre voorgraadse graadprogram wat algemene opleiding, keusevakke en ’n hoof-studiegebied omvat. BA-programme gee studente oor die algemeen meer buigsaamheid in die keuse van modules (vakke) en is minder gespesialiseerd as Baccalaureus Scientiae-programme (…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
Aug 19, 2022 - Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente ’n dieper begrip van die komplekse, veranderende verhoudings…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
May 20, 2021 - Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die Geesteswetenskappe-familie sal kan verwelkom. Die Fakulteit Geesteswetenskappe is verbind tot die…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie