Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging
Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging
Feb 20, 2022 - Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe, keramiekwerk, en die vervaardiging van slytweerstandige matriks-saamgestelde…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx
McTronX
Jul 15, 2024 - Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam McTronX is 'n akroniem na die veld van megatronika en is gekies as gevolg van die sterk…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
Aug 11, 2020 - Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte wat op telekommunikasie, datanetwerke, inligtingsekuriteit en verwante toepassings fokus…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei
Termiesevloei
May 25, 2020 - Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-waterverhitting met hittepompe. Toepassing van numeriese modelleringstegnieke vir die…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/tuis
Tuis
Jan 13, 2024 - Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in elektriese sowel as elektroniese ingenieurswese, en beskik oor die vermoë om metodes en…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie
Visie en Missie
Dec 12, 2023 - By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te vind en deur die ingenieursberoep te beoefen op 'n manier wat 'n positiewe verskil maak…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese
Tuis
Jan 11, 2024 - Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die ontwikkeling, ontwerp, en bestuur van industriële prosesse waar grondstowwe omskep word in…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
Jul 28, 2023 - Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. Chemiese ingenieurs is een van die top 10 skaars…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/ingenieurstoets
Ingenieurstoets
Jan 15, 2024 - Voornemende studente in Ingenieurswese wat reeds graad 12 voltooi het en wat nie aan al die minimum toelatingsvereistes voldoen nie, sal slegs op aanbeveling van die keuringskomitee uitgenooi word om die Ingenieurstoets af te lê. Om vir die Ingenieurstoets genooi te word, moet jy ten minste aan die volgende vereistes voldoen: 65% vir…http://commerce.nwu.ac.za/af/commercia/kontak
Kontak ons
Jun 07, 2024 - Kantoor - (018) 299 1343 Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Kirsten Cooper 0722468167 kirsten.cooper53@gmail.com BCom Entrepreneurskap & Ondernemingsbestuur Ondervoorsitter Hayley Hinds 0738632281 hayleyhinds@hotmail.com BCom Bemarking & Toerismebestuur Sekretaresse Lisa de Jager 0848189736 Lisad1048@gmail.com BCom Ekonomie,…http://commerce.nwu.ac.za/commercia/contact-us
Contact us
Jun 07, 2024 - Office - (018) 299 1343 Kirsten Cooper - Chairperson Chairperson Kirsten Cooper 0722468167 kirsten.cooper53@gmail.com BCom Entrepreneurship & Business Management Deputy Chair Person Hayley Hinds 0738632281 hayleyhinds@hotmail.com BCom Marketing & Tourism Management Secretary Lisa de Jager 0848189736 Lisad1048@gmail.com BCom Economics,…http://commerce.nwu.ac.za/excursio/contact-us