Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/kontak-ons
Kontak ons
Jul 21, 2020 - Mafikengkampus Skryfsentrum E-pos: NWUMFKWC@gmail.com Tel: (please provide a contact number) Blok A2H, kamer G169. Potchefstroomkampus Skryfsentrum E-pos: nwu-admin@skryflabpotch.co.za Tel: (please provide a contact number) Gebou E8, kamer G44 (langs die kiosk). …http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
May 15, 2025 - As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir Regeringstudies Skool vir Filosofie Skool vir Sosiale Wetenskappe Die Navorsingsfokusarea:…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
May 15, 2025 - Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op die werklike wêreld te maak deur toegepaste navorsing in kommunikasie. Ons program is die…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071