Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/oor-ons
Fasiliteite
Jul 24, 2023 - Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/ontmoet-die-personeel
Ontmoet die Personeel
Jul 24, 2017 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutika
Farmaseutika
Nov 03, 2021 - In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmakologie
Farmakologie
Nov 03, 2021 - Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/kontak-ons
Kontak Ons
Jan 23, 2025 - Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutise-chemie
Farmaseutise Chemie
Nov 03, 2021 - Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Sep 07, 2020 - BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nadoktorale-genootskap
Nadoktorale genootskap
Sep 01, 2020 - Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/personeel
Personeel
Nov 03, 2021 - .views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart
Tuis
Mar 01, 2023 - Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/Publikasies%25202021-%2520201
Publikasies
May 19, 2022 - Publikasielys 2011- 2021http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-kinderlaboratorium
Die Kinderlaboratorium
Jun 10, 2022 - Agtergrond The Children’s lab provides responsive and timely social work assessment and treatment; along with interviews of children and family members who may have experienced child abuse, neglect or exposure to violence. Children and adolescents are seen for comprehensive evaluations of alleged abuse or neglect. The lab is used for…Ek is 'n Kameroense mediese epidemioloog wat tans gebaseer is by Medicine Usage South Africa in Noordwes Universiteit, Suid-Afrika. Ek het in 2007 my mediese studies in Kameroen voltooi en as 'n algemene praktisyn gewerk voordat ek in 2012 na Kaapstad verhuis het waar ek my meestersgraad in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/nkengafac-villyen-motaze
Nkengafac Villyen MOTAZE
May 28, 2024 - Ek is 'n Kameroense mediese epidemioloog wat tans gebaseer is by Medicine Usage South Africa in Noordwes Universiteit, Suid-Afrika. Ek het in 2007 my mediese studies in Kameroen voltooi en as 'n algemene praktisyn gewerk voordat ek in 2012 na Kaapstad verhuis het waar ek my meestersgraad in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch…Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus op die ondersoek van die fisiologiese meganismes wat geaktiveer word tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en psigologiese stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings. Uiteindelik wil sy ondersoek instel na hoe hierdie meganismes kan verskil in, en…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart-fisiologie/annemarie-wentzel
Annemarie Wentzel
Jan 24, 2025 - Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus op die ondersoek van die fisiologiese meganismes wat geaktiveer word tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en psigologiese stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings. Uiteindelik wil sy ondersoek instel na hoe hierdie meganismes kan verskil in, en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/internasionale-samewerking-en-uitruilstudente