Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health
Tuis
Apr 11, 2025 - Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid Die Skool bestaan twee vakgroepe, Maatskaplike Werk en Sielkunde. Voorgraadse onderrig behels 'n wye verskeidenheid Sielkunde programme en 'n professionele, 4-jaar graad in Maatskaplike Werk. Nagraadse programme in Maatskaplike Werk behels MSW-kwalifikasies in Forensiese Praktyk, Kinderbeskerming…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
Sep 10, 2021 - .btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief besig met 5 huidige navorsingsprojekte in samewerking met menigte medewerkers en ander…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/voltooide-projekte
Voltooide projekte
Sep 01, 2020 - [tabs] Die SAfrEIC studie Die SAfrEIC studie (South African study on the effect of Sex, Age and Ethnicity on Insulin sensitivity and Cardiovascular Function) was 'n dwarsdeursnee studie wat in 2007 uitgevoer is. Die studie het 750 swart en wit proefpersone ingesluit met 'n wye ouderdomsstrekking.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/oor-ons
Fasiliteite
Jul 24, 2023 - Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/ontmoet-die-personeel
Ontmoet die Personeel
Jul 24, 2017 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutika
Farmaseutika
Nov 03, 2021 - In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmakologie
Farmakologie
Nov 03, 2021 - Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/kontak-ons
Kontak Ons
Jan 23, 2025 - Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutise-chemie
Farmaseutise Chemie
Nov 03, 2021 - Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Sep 07, 2020 - BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nadoktorale-genootskap
Nadoktorale genootskap
Sep 01, 2020 - Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/personeel
Personeel
Nov 03, 2021 - .views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart
Tuis
Mar 01, 2023 - Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/Publikasies%25202021-%2520201
Publikasies
May 19, 2022 - Publikasielys 2011- 2021http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-kinderlaboratorium