Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/economics/ekonomiese-wetenskappe-met-ekonometrie
Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie
Dec 02, 2024 - [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ekonomie en ekonometrie is belangrik vir ons verstaan van die wêreld rondom ons. Hulle is teenwoordig in byna elke aspek van ons lewens, en beïnvloed alles van die prys van goedere en dienste tot die verskillende lewenstandaarde tussen nasies. Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie rus studente toe met ʼn omvattende begrip van hierdie…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Wiskundige Ekonomie Makro- en Mikro-ekonomie Ekonometrie Monetêre Ekonomie Openbare Ekonomie Ontwikkelingsekonomie , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie Duur van Graad: 3 jaar Word op die volgende Mahikeng Kampus [M]aangebied Kurriculum Kode: 5FKH03 BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie - Uitgebreide Program Duur van Graad: 3 jaar Word op die volgende Mahikeng [M] Kampus aangebied Kurriculum kode: 5FKH03 , Toelatingsvereistes, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%) , Loopbaangeleenthede , Begrotingsanalis Ekonoom Kwantitatiewe ontleder Ekonometris Openbarebeleid-ontleder , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
Jul 28, 2025 - [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou toe met noodsaaklike vaardighede in finansiële verslagdoening, ontleding, en besluitneming…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/agtergrond
Agtergrond
Jul 28, 2023 - Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika, span met spesialiste in die bedryf om ons kragbedryfstudente te onderrig, te mentor en te lei…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering
Emissies Kwantifisering
Aug 06, 2021 - Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op luggehalte, langtermynafsettiging na die biosfeer en hidrosfeer en bydraes tot die…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/uitlaatgasse-beheer-tegnologiee