Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/karen-meiring-alumni
Karen Meiring | Alumni
May 12, 2021 - Die naam Karen Meiring is sinoniem met vermaak, vanaf haar vroeë werk op die verhoog en haar bydraes tot Suid-Afrikaanse kunstefeeste, tot haar innoverende werk om kykNet as ’n gewilde en suksesvolle Afrikaanse televisiekanaal te vestig. Karen het ’n honneursgraad in drama aan die voormalige…http://www.nwu.ac.za/af/kobie-van-rensburg-alumni
Kobie van Rensburg | Alumni
May 12, 2021 - Kobie van Rensburg het ’n toekomstige loopbaan in die regte en internasionale politiek vir musiek verruil. Hy het sy drome gevolg en ’n wêreldbekende tenoor, musikus, onderwyser en regisseur geword. Hy is in Johannesburg gebore, het in Potchefstroom studeer en later na Duitsland verhuis. Kobie is…http://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni
Llewellyn van Zyl | Alumni
May 12, 2021 - Gerespekteerde navorser en bedryfsielkundige, prof Llewellyn van Zyl, het ’n passie vir aanlyn positiewe sielkundige intervensies. Hy is besig om bedryfsielkunde na die elektroniese omgewing te neem en dit as ’n toeganklike, kostedoeltreffende en effektiewe diens aan te bied. Hy is op die kruin van sy…http://www.nwu.ac.za/af/shante-bukes-alumni
Shante Bukes | Alumni
May 12, 2021 - Shanté Bukes se passie vir waterponie- (jet ski) resies het haar na internasionale sportgebeurtenisse geneem en haar prestasies in hierdie vinnige sport voorspel selfs nog groter dinge. Sedert sy ses jaar gelede met professionele waterponieresies begin het, het sy top-podiumplekke behaal. Haar…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
May 12, 2021 - Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en om deur navorsing te bewys dat ’n verskil gemaak kan word, veral op ’n tyd waar…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/sejako-senatle
Sejako Senatle
May 25, 2021 - Dinamiese regsman Dr Sejako Senatle se toewyding tot die reg het hom op ’n uiteenlopende loopbaanpad geplaas wat die beroepe van aanklaer, tolk, verslaggewer en onderwysbelanghebber ingesluit het. Sejako het al regoor die land as ’n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika gewerk. Hy het as ’…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/rudi-van-eldik
Rudi van Eldik
May 25, 2021 - Geëerde navorser Prof Rudi van Eldik word wyd in Suid-Afrika en internasionaal vir sy navorsing in chemie en die ontsluiting van die wonder daarvan erken. Hy spesialiseer in die opklaring van anorganiese en bioanorganiese reaksiemeganismes en doen ook navorsing op ander gebiede, insluitende die toepassing van…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/elsje-jordaan
Elsje Jordaan
May 25, 2021 - Afrigtingskundige Dr Elsje Jordaan is ’n baie bekende sportafrigtingspesialis en pionier in die gebruik van digitale platforms om wedstrydtendense te ontleed. Sy is ’n markleier in die sportbedryf en geniet groot respek, nie net vir haar akademiese prestasies en kundigheid nie, maar ook vir haar karakter…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/daniella-van-heerden
Daniella van Heerden
May 25, 2021 - Uitsonderlike joernalis Sy is ’n inspirasie vir baie opkomende joernaliste. Daniëlla van Heerden het haarself as joernalis van hoë kaliber gevestig sedert sy die redakteur van die studentekoerant, Wapad, op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom was. Daniëlla het as joernalis vir…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
May 25, 2021 - Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik in sy eerste pos – as predikant van die Gereformeerde Kerk in Krugersdorp in 1962…http://www.nwu.ac.za/af/fakulteite
Fakulteite
May 27, 2021 - Fakulteite -Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Rekeningkundige Wetenskappe NWU Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur - Geesteswetenskappe Kommunikasiestudies Owerheidstudies Tale…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
Nov 10, 2017 - Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok
Frits Kok
May 25, 2021 - Kulturele brugbouer Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbel…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi
Thamsanqa Manzi
May 25, 2021 - Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunte…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy
Koos van Rooy
May 25, 2021 - Verspreider van die Woord As gelowige wat aandag gee aan die boodskap van die Bybel is prof Koos van Rooy se missie om die Woord van God in talle Afrika-tale te vertaal. Hy het aanvanklik van 1963 tot 1966 as sendeling in Soweto gewerk, en het tot 1972 vir die Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederland…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/kobus-pienaar
Kobus Pienaar
May 25, 2021 - Baanbreker in onderwys Prof Kobus Pienaar is ’n hoogs aangeskrewe kundige in die onderwys wat al talle publikasies die lig laat sien het en medeskrywer is van ’n boek oor fundamentele pedagogiek wat groot lof ontvang het. Hy het nuwe studievelde in opvoedkunde ontwikkel en tydens uitdagende tye in die…http://www.nwu.ac.za/af/jaarlikse-prestasieplan
Jaarlikse Prestasieplan
Nov 24, 2023 - Jaarlikse Prestasieplan 2024 Die Jaarlikse Prestasieplan is op 16 November 2023 deur die Raad goedgekeur, en is beskikbaar op die NWU Intranet. Rig navra aan: Prof Linda du Plessis Linda.DuPlessis@nwu.ac.za 016 910 3100http://www.nwu.ac.za/af/content/steundienste-nwu
Steundienste
Aug 03, 2021 - Om die logistiek van die lewe so maklik as moontlik vir studente, personeel en besoekers te maak, is ’n netwerk van goedgeoliede steundiensdepartemente hard aan die werk agter die skerms. Sommige steundiensdepartemente is by die Institusionele Kantoor in Potchefstroom gesentraliseer, aangesien dit deur almal in die universiteitsgemeenskap…http://www.nwu.ac.za/af/content/clone-vtc-Centre-for-continuing-professional-development-personeel
Personeel
Aug 01, 2021 - Postitel Bestuurder: Telefoon +27 (0)16 910 3012 Faks +27(0) 86 606 4878 E-pos Ligging…http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018