Multisite Search
Prof Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler
Aug 23, 2017 - Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die Universiteit van Utrecht se Copernicus Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling en sal 'n…

SRVP voorsitter 2017/2018
Aug 23, 2017 - Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en die visie te bereik wat ek vir my termyn het as voorsitter. My visie vir hierdie kwartaal…

Prof Anél du Plessis was selected
Sep 07, 2017 - Prof Anél du Plessis was selected by the Governing Board of the International IUCN Academy of Environmental Law to serve a three year-term on its Teaching and Capacity Building Committee. The committee comprises of 8 environmental law scholars from different universities. The Committee is responsible for teaching and university-level capacity…
Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit ontvang sy doktorsgraad
Sep 11, 2017 - Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit, het op 8 September sy doktorsgraad van die Universiteit van Montpellier ontvang. Hy het sy proefskrif suksesvol afgehandel. Sy eksamengroep het onderstreep dat hy 'n "globale navorser" was as gevolg van die tyd wat hy aan sy navorsing in Suid-Afrika en aan die Noordwes-Universiteit…

Prof Christa Rautenbach ontvang 'n uitnodiging
Sep 11, 2017 - Prof Christa Rautenbach het 'n uitnodiging ontvang om lid te wees van 'n evalueringskomitee om sekere aansoeke in die 'Kaderprogram vir Geesteswetenskappe, Kultuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe', wat deur die Duitse Federale Ministerie van Onderwys en Navorsing (Bundesministerium für Bildung und Forschung - BMBF) in 2012. Sy sal ook deelneem…

Dr Oliver Fuo ontvang 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning
Sep 14, 2017 - Dr Oliver Fuo het 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning vir wetenskaplikes uit sub-Sahara-Afrika ontvang vir 'n drie maande studie by Fachbereich Rechtswissenschaft, Freie Universität Berlyn, Duitsland. Baie geluk aan Oliver. Ons is baie trots op jou en bly saam met jou.

All Africa Skynhof kompetisie
Sep 15, 2017 - 26ste uitgawe van die All African Menseregte Skynhofkompetisie - 18 - 23 September - Span NWU met verteenwoordigers van die Mahikeng-, Vanderbijlpark- en Potchefstroomkampusse Ons het die eiesoortige eer om ses studente (twee van elke kampus) saam met 3 personeellede (een van elke kampus) te stuur om deel te neem aan die 26ste uitgawe van die…

Dr Mwanawina is gekies
Sep 20, 2017 - Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments. Die projek vorm deel van die Tanzanian‐German Centre for Eastern African Legal Studies (TGCL) in samewerking met die Dar-es-Salaam…

Prof Leonie Stander praat by Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland
Oct 03, 2017 - Prof Stander sal op 4 Oktober 2017 'n voordrag getiteld "Comparison: SA business rescue procedure" by die Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland lewer.

Globale Klimaatsveranderingsweek 9-15 Oktober 2017
Oct 09, 2017 - 9-15 Oktober Boekuitstalling : Klimaatsverandering - Ferdinand Postma- biblioteek Donderdag 12 Oktober 12:30-14:00 Bewusmakingsveldtog : Gebou F5, Fakulteit Regte 18:00-20:00 Openbare lesing: Skynhof, F5, K 110 Sprekers: 18:00-18:20 Ncobile Nkosi 18:20-18:40 Markus Koehn…