Mar 12, 2026 -
Hierdie BA-graad verskaf ’n unieke kurrikulum met spesialisasie in Munisipale Bestuur en Leierskap. Die doel van die program is om ’n balans te verseker tussen die verkryging van werkplekvaardighede en die oordrag van vakkennis. Dit maak voorsiening vir ’n leerpad vir verkose en aangestelde munisipale amptenare en wil…