Multisite Search
Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/wayne-smith
Wayne Smith
Dec 06, 2023 - Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/lebo-lf-gafane-matemane
Lebo (LF) Gafane-Matemane
Dec 07, 2023 - Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/carina-cmc-mels
Carina (CMC) Mels
Dec 06, 2023 - Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…Sr. Burger is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit bestuur, koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit bloedversameling, EKG en 24-uur bloeddruk monitering.…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/ad%25C3%25A9le-burger
Adéle Burger
Dec 07, 2023 - Sr. Burger is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit bestuur, koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit bloedversameling, EKG en 24-uur bloeddruk monitering.…Dr Uys is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek kliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit die EKG, 24-uur bloeddruk monitering en dinamiese retinale…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/lisa-uys
Lisa (AS) Uys
Dec 07, 2023 - Dr Uys is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek kliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit die EKG, 24-uur bloeddruk monitering en dinamiese retinale…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/medewerkers
Medewerkers
Sep 01, 2020 - [accordion collapsed] INTERNASIONALE MEDEWERKERS Prof. Rudolph Schutte (PhD) Department of Medicine and Healthcare Science, Anglia Ruskin University, United Kingdom Extraordinary Professor of HART Prof. Christian Delles (MD) BHF Glasgow Cardiovascular Research Centre, University of Glasgow,…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/projekte
Navorsingsgroepe en Fokus Areas
Jul 25, 2023 - Navorsingsgroepe in COMPRES Rasionaal `n Navorsingswerkgroep in COMPRES is 'n groep kundiges wat saamwerk om spesifieke doelstellings vir navorsing te bereik. Die groepe is domeinspesifiek en fokus op bespreking of aktiwiteit rondom 'n spesifieke vakgebied. Die term kan soms verwys na `n…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/praktyke-suid
Praktyke in Suid Afrika
Dec 07, 2016 - Suid-Afrikaanse Professionele Instituut vir Kinderkinetika (SAPIK) Kontak ons: Tel: (018) 299 1773 Tel: (018) 299 1878 Email: sapik@nwu.ac.za SAPIK Web: www.kinderkinetics.co.zahttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/besoek-ons
Besoek Ons
Jan 20, 2025 - Kontaknommer +27(0)18 299 1773 E-pos sapikinfo@gmail.com Kaart en aanwysingshttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/terme-van-verwysing
Terme van Verwysing
Jul 29, 2019 - Afrikaanse inligting volg binnekort These terms of reference provide guidelines and a minimum standard for the Research Ethics Committee’s (REC’s) operational management of the research ethics process within the Faculty of Health Sciences. It ensures the essential purpose of the RECs to protect the…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/sbps
SBP's
Mar 10, 2017 - Afrikaanse inligting volg binnekort All staff members of the Ethics Office and the REC members should be aware of the procedure to follow for the establishment of a SOP for research ethics within the Faculty of Health Sciences to ensure a standardised approach. Should the need arise for the establishment of…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences/kwalifikasies