Multisite Search
https://news.nwu.ac.za/af/skaakmat-anais-saayman-se-kos
Skaakmat is Anais Saayman se kos
Aug 25, 2022 - “Die ‘s’ is silent,” verduidelik die pas 20-jarige Anais. “Jy spreek dit uit soos ‘A-ny’.” Om mense reg te help met die uitspraak van haar naam is tweede natuur. “Ek is al gewoond daaraan,” lag sy. Dit is egter op die skaakbord waar dié oud-leerling van Potchefstroom Gimnasium en nou BCom Toerismebestuur-student by die Noordwes-Universiteit (NWU…https://news.nwu.ac.za/node/28402
Checkmate is what Anais Saayman thrives on
Aug 25, 2022 - “The ‘s’ is silent,” explains Anais, who has just turned 20. “You pronounce it like ‘A-nay’.” Correcting people with the pronunciation of her name is second nature. “I am used to it,” she laughs. However, this former pupil of Potchefstroom Gymnasium and now BCom Tourism Management student at the North-West University (NWU) does most of her…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-huisves-grootste-spar-netbalkampioenskap-ooit
NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
Aug 25, 2022 - Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied. Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met netbaltalent, en die NWU het weereens bewys dat daar nie ’n toernooi bo sy vuurmaakplek is nie. Die…https://news.nwu.ac.za/af/masjien-en-diepleer-deel-van-must-die-noordwes-universiteit
Masjien- en diepleer is deel van MUST by die Noordwes-Universiteit
Aug 25, 2022 - Ons wêreld beweeg al hoe vinniger, en deur al die eeue van ons bestaan, kon ons nog nooit so vinnig soek, so ver reis of so diep delf nie. Ons het in die laaste eeu alleen ’n verbasingwekkende toename in die insameling van data gesien, en ons kan ongelooflike hoeveelhede inligting stoor om ons te help om bekende en onbekende probleme op te los.…https://news.nwu.ac.za/af/deidre-mik-om-vir-olimpiese-spele-te-kwalifiseer
Deidre mik om vir Olimpiese Spele te kwalifiseer
Aug 25, 2022 - Hierdie tyd van die jaar klou die humiditeit in Nigerië se hoofstad, Lagos, soos kleefgom aan jou lyf vas. Dit is drukkend, aanhoudend. Dan is daar Benin, Nigerië se susterland aan die westekant, net ʼn duisend kilometer bo die ewenaar. Die hawestad Cotonou is vasgevang tussen die Atlantiese Oseaan en Nokoué-meer, waar dit bekend is dat seerowers…https://news.nwu.ac.za/af/nwu-word-die-tennisparadys
NWU word die tennisparadys
Aug 25, 2022 - Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is vergeleke met die aanbiedings van ander instellings wat bane en geriewe betref. Die NWU…https://news.nwu.ac.za/nwu-residence-starts-mental-health-intervention-programme
NWU residence starts mental health intervention programme
Aug 25, 2022 - Ontiretse Motingwa Cluster 11, the new residence on the North-West University’s (NWU’s) Mahikeng Campus, has come up with a unique mental health intervention programme called “Becoming”. The programme consists of sessions that take place every Wednesday at the residence’s recreational hall, covering a different psychological subject each week to…https://health-sciences.nwu.ac.za/af/pcddp/fasiliteite-en-toerusting
Fasiliteite en Toerusting
Mar 14, 2017 - Toe ons ons moderne geriewe ontwerp het, het ons probeer om die beste praktyke te konsolideer wat ons tydens ’n toegewyde internasionale feitesending geïdentifiseer het. ’n Aantal groen aspekte is by die ontwerp ingesluit, soos die behoud en hergebruik van hitte. Die uitbreiding van kundigheid in prekliniese…https://news.nwu.ac.za/af/triomfantelike-adele-nwu-se-comrades-koningin
Triomfantelike Adele is NWU se Comrades-koningin
Aug 28, 2022 - Geluk, geluk en nogmaals geluk! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Adele Broodryk, 'n senior lektor by die Skool vir Menslike Bewegingskunde aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, sal altyd deur die geskiedenis onthou word as die eerste Suid-Afrikaanse vrou wat die 2022 Comrades-marathon voltooi het. Sy het ook algeheel derde in die vroue-…https://news.nwu.ac.za/adele-triumphs-nwus-comrades-queen
Adele triumphs as NWU's Comrades queen!
Aug 28, 2022 - Congratulations, congratulations and, once more, congratulations! History will always remember the North-West University’s (NWU’s) Dr Adele Broodryk, a senior lecturer at the School of Human Movement Sciences at the Faculty of Health Sciences, as being the first South African woman to complete the 2022 Comrades Marathon. She also claimed the…https://news.nwu.ac.za/deidre-aiming-qualify-olympic-games
Deidre is aiming to qualify for the Olympic Games
Aug 27, 2022 - This time of the year the humidity in Nigeria’s capital, Lagos, sticks to you like Prestik. It is oppressive, constant. Then there is Benin, Nigeria’s neighbour in the west, just a thousand kilometres above the equator. The port city of Cotonou is captive between the Atlantic Ocean and Lake Noukoué, where pirates are known to roam. These…https://news.nwu.ac.za/nwus-vanderbijlpark-campus-enactus-team-president-compete-international-honours
NWU's Vanderbijlpark Campus Enactus team president to compete for international honours
Aug 29, 2022 - Jodey Adrian Foster, president of the Enactus team on the North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus, is over the moon. This is after Ford selected his team to attend the Enactus international competition in Puerto Rico. The NWU participated in the national competition on 14 July at the Sandton Convention Centre. The Central University…https://news.nwu.ac.za/af/hou-die-ekonomiese-bootjie-vlot-waarom-suid-afrika-vroulike-geoktrooieerde-rekenmeesters-nodig-het
Hou die ekonomiese bootjie vlot: waarom Suid-Afrika vroulike geoktrooieerde rekenmeesters nodig het
Aug 29, 2022 - In tye van onrus en onsekerheid is kundigheid onontbeerlik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) word potensiaal in kundigheid ontwikkel en gevorm tot ’n vaardigheid wat tot voordeel is van die samelewing wat deur die NWU bedien word. Daar is min gebiede wat hierdie situasie beter beskryf as dié van geoktrooieerde rekenmeesterskap. In ’n land…https://www.nwu.ac.za/af/node/22584
Konvokasie aansoekvorm
Aug 29, 2022 - legend { color: maroon; font-size: large; font-weight: bold; } .webform-container-inline.webform-datepicker { display: inline; margin-left: 105px; } .webform-calendar { float: none !important; width: auto !important; } #edit-submitted-personal-information-date-of-birth-day, #edit-submitted-personal-information-date-of-…https://news.nwu.ac.za/its-all-about-vintage-wine-well-people
It’s all about the vintage – of wine as well as people
Jul 06, 2022 - The older the wine lovers, the drier the wine they prefer, and the longer it takes to consume what they bought. These are two of the findings of a recent study on the wine preferences of different age groups that the research unit TREES (Tourism Research in Economics, Environs and Society) undertook. In the study, “That old saying about wine and…https://news.nwu.ac.za/af/dit-gaan-alles-oor-die-ouderdom-van-wyn-en-ook-van-mense
Dit gaan alles oor die ouderdom – van wyn en ook van mense
Jun 29, 2022 - Hoe ouer wynliefhebbers is, hoe droër verkies hulle hulle wyn, en hoe langer neem dit hulle om dit wat hulle gekoop het, te drink. Dit is twee van die bevindings van ’n onlangse studie oor die wynvoorkeure van verskillende ouderdomsgroepe wat die navorsingseenheid TREES (Toerismenavorsing in Ekonomie, die Omgewing en die Samelewing) onderneem het…https://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
Jul 07, 2022 - ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer aan die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO),…https://news.nwu.ac.za/renowned-educationist-passed-away
Renowned educationist passed away
Jul 07, 2022 - A well-known former dean of the Faculty of Education and vice-rector at the North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus, Prof Dewey de Wet, passed away in the early hours of Saturday, 2 July in his house in Potchefstroom. Prof de Wet studied at the former Potchefstroom University for Christian Higher Education (PU for CHE), now the NWU…https://news.nwu.ac.za/nwus-bodybuilding-team-wins-ussa-championship