Multisite Search
https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
Aug 19, 2022 - Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die kwessies van Afrikatale in die media, die kontras tussen openbare en privaat finansiering van die…https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/kontak-ons
Kontak ons
Aug 19, 2022 - Fisiese adres: Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) ADC-gebou Kamer 211 & 208 Mahikengkampus Kontaknommer: +27 (0)18 389 2369 +27 (0)18 389 2238 E-pos: Kgomotso.bosilong@nwu.ac.za abiodun.salawu@nwu.ac.zahttps://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
Aug 19, 2022 - [accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid, uitdagings en moontlikhede vir verbetering te verstaan. Afrikataaljoernalistiek word bestudeer om…https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Aug 19, 2022 - Die entiteit aanvaar studente wat wil werk om ’n honneurs-, meesters- of PhD-graad te verwerf, met hulle navorsing wat op enige aspek van die entiteit se subprogramme gefokus word. Hulle kan by enige relevante departement van die instelling geregistreer wees, maar hulle studieleiers moet lede van die navorsingsentiteit wees.https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/navorsingsprojekte
Navorsingsprojekte
Aug 19, 2022 - Ons het tans twee boekprojekte: African Language Media:African Language Media: Development, Economics and Management en Indigenous African Popular Music: The Arts and Its Applications. ’n Internasionale konferensie oor sosiale media, fopnuus en haatspraak wat op 1 en 2 Julie 2020 gehou moes word, is geherskeduleer na 2021 op…https://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis
Tuis
Aug 19, 2022 - Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings, of kortliks UPSET, is ’n navorsingsfokusarea met lede regoor die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit. Die navorsingsentiteit ondersoek hoe mense taal in die komplekse, meertalige opset van Suid-Afrika gebruik. Ons skram nie weg vanongewone taalvorme nie en…https://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
Aug 19, 2022 - [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus op twee temas: meertaligheid en akademiese geletterdheid. Die subprogram Taalpraktyk word deur…https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/personeellede
Personeellede
Aug 19, 2022 - .views-row { margin-bottom: 2em; }https://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
Aug 19, 2022 - Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n teoretiese begrip te skep van die onderliggende konsepte van openbare administrasie en die rol van…https://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
Aug 19, 2022 - Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat hulle…https://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
Aug 19, 2022 - Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente ’n dieper begrip van die komplekse, veranderende verhoudings tussen…https://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe