Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/geneesmiddelaflewering
Geneesmiddelaflewering
Nov 03, 2021 - Die lede van hierdie subprogram doen navorsing oor geneesmiddelafleweringsprosesse oor biologiese membrane heen ten einde meer pasiënt-doeltreffende geneesmiddels te verskaf, en oor die ontwikkeling van nuwe kostedoeltreffende geneesmiddelafleweringstelsels. Navorsingsonderwerpe: Optimale fisies-chemiese…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/geneesmiddelontdekking
Geneesmiddelontdekking
Nov 03, 2021 - Die kundigheid van hierdie subprogram se lede lê op die gebied van organiese sintese, struktuuropklaring, biochemiese sifting, molekulêre modellering en eienskapbepaling. Navorsingsonderwerpe Chemiese verbindings van belang te ontwerp, sintetiseer en te karakteriseer; Die aktiwiteite van die verbindings…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/neurowetenskappe-en-neuroterapie
Neurowetenskappe en Neuroterapie
Nov 03, 2021 - Die lede van hierdie subprogram se kundigheid is op die gebied van chemiese sintese van organiese verbindings, fisies-chemiese eienskappe, struktuur-aktiwiteit-verwantskap en geneesmiddelontwerp, metabolisme, aangebore metaboliese foute en analitiese metode-ontwikkeling. Navorsingsonderwerpe Geneesmiddelontwerp vir…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/kontak-ons
Kontak ons
Nov 03, 2021 - Posadres Interne bussie 36 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese adres Gebou G2, Kamer 101 Potchefstroomkampus Hoffmanstraat 11 Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/win-platform
WIN platform
Sep 01, 2020 - WIN-platform Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus fokus op landelike gesondheid, en die WIN-projek is vanuit hierdie fokusarea geïnisieer. Die WIN-projek is ʼn sambreelprojek wat 13 subprojekte van verskillende gesondheidswetenskaplike dissiplines…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/kontak-ons
Kontak Ons
Mar 10, 2017 - Fisiese Adres: Kamers 135 - 138 Biologiese Blok (Gebou G16) Potchefstroom Kampus Noord-Wes Universiteit Potchefstroom 2531 Etiekkantoor Skakelbord: Mev Poncho Molaudzi +27 (0)18 299 2089 Konsultasies…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/meesters-positiewe-sielkunde-mapp
Magister Artium in Positiewe Sielkunde (MAPP)
Oct 31, 2022 - Die Magister Artium in Positiewe Sielkunde is 'n 2-jaar gestruktureerde program wat saamgestel is uit onderrig- en navorsingskomponente. The onderrig-komponent bestaan uit vier modules aangebied op kampus in die eerste jaar van studie in die vorm van kontak sessies. Studente moet hierdie vier modules slaag om te kan voortgaan met…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/flagh
FLAGH
Sep 01, 2020 - FLAGH (Plaasarbeid en Algemene Gesondheid) LIFEPLAN® Die in-diepte navorsing van die multidissiplinêre groep binne die FLAGH-program (2003-2007) was gemik daarop om ’n begrip te kry van die onderliggende oorsake van die probleme wat op plase ervaar word. Kundige navorsers van die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/navorsingsamewerking
Navorsingsamewerking
Mar 10, 2017 - Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Navorsingsamewerking Navorsingsamewerking met die industrie, in besonder die platinummyn-industrie, wat n betekenisvolle voetspoor in die Noordwes Provinsie het is een van ons Primêre sterkpunte. Nietemin…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/nuttige-skakels
Nuttige skakels
Mar 10, 2017 - Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Nuttige skakels Combined Effects of Occupational Health Hazards SAIOH (Southern African Institute for Occupational Hygiene) AIHA (American Industrial Hygiene Association) BOHS (British Occupational Hygiene Society) IOHA (…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/kontak-en-aanwysings
Kontak en aanwysings
Sep 01, 2022 - Kontak ons Desdemona Kruger Senior Administratiewe Assistent Epos: Desdemona.Kruger@nwu.ac.za Telefoon: (018) 299 2441 Aanwysings N12 VANAF GAUTENG Neem die N12 van Johannesburg na Potchefstroom. Nadat u Potchefstroom binnegekom het, draai by die vyfde robot regs in Govan Mbekirylaan (Mooirivierrylaan) (…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/loopbane
Loopbane
Mar 10, 2017 - Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Loopbaanmoontlikhede Wetgewing vereis dat werkgewers beroepshigiëniste indiensneem of om gebruik te maak van beroepshigiëne konsultante. Sommige potensiële werkgewers mag die volgende insluit: SASOL Stadsrade…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/navorsing-gesondheidswetenskap-opvoeding
Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding
Sep 01, 2020 - Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding Navorsing in Gesondheidswetenskapopvoeding aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe is besig om momentum te kry. ʼn Aantal dosente van die fakulteit ontvang befondsing uit die onderrig-en-leertoekennings wat beskikbaar gestel is deur die Viserektor: Onderrig en Leer, en is aktief…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/sellyn-navorsing
Sellyn Navorsing
Mar 09, 2017 - Cell Line Registration Student Registrationhttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/pcddp
PCDDP
Mar 08, 2018 - Vivarium SAVC certificate Vivarium SANAS certificate General SOP_ALL_Stor 2: Receipt, Storage and use Scheduled Pharmaceutical and Controlled Substances SOP_All_Waste 1: Waste Management SOP_QA_DOC 6.1: Standard practices for documents SOP_VIV_Acces 1: Entering the GLP…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences/b-verbruikerswetenskappe