Multisite Search
https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/plantkunde-publikasies
Plantkunde Publikasies
Sep 19, 2016 - Publikasies deur Plantkunde Personeel vir 2014-2015 1. Botha M, Siebert SJ, Van den Berg J, Maliba BG, Ellis S. 2015. Plant and arthropod diversity patterns of maize agro-ecosystems in two grassy biomes of South Africa. Biodiversity and Conservation 24(7): 1797-1824 2. Davoren E, Siebert SJ, Cilliers SS, Du Toit MJ.…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/colloquiums-en-werkswinkels
Colloquiums en Werkswinkels
Sep 19, 2016 - Daar is geen opkomende colloquiums. Kontak asseblief vir die skool sekretaresse (Mev. Melanie Claassen) by 018 299 2568 vir meer inligting of die Fakulteit Skakelbeampte (Mej. Ashleigh Pieterse) by 018 299 2711 om inligting op hierdie webtuiste te publiseer.https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kontak-ons
Kontak Ons
Sep 19, 2016 - Posadres: Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou G3, Kamer 111 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Algemene Kontak: Mev. Melanie…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fisiese-en-chemiese-wetenskappe/kontak-ons
Kontak Ons
Jan 26, 2024 - Direkteure: Direkteur Prof Lebo Katata-Seru Mahikengkampus lebo.seru@nwu.ac.za 018 389 2695 Adjunk-direkteur Prof Cobus Kriek Potchefstroomkampus cobus.kriek@@nwu.ac.za 018 299 2345 Inligting: Mahikengkampus: Posadres: Privaatsak X2046 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2745 Fisiese Adres: Gebou…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/natural-and-agricultural-sciences/missie-en-visie
Missie en Visie
Jul 03, 2019 - STRAGIESE DOELWITTE: img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top: 10%; border-bottom: 1px solid #FFF;…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
Jan 28, 2020 - Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in Januarie plaas. Die R&O-gids vir ons eerstejaarstudente lys alle datums, tye en lokale vir die…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Oor Ons
Feb 04, 2019 - Welkom by die Skool vir Fisiese- en Chemiese Wetenskappe Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, waardegedrewe opleiding wat studente voorberei op die beroepswêreld. Die Skool se kundigheid word verdeel in drie vakgroepe, naamlik Biochemie, Chemie en Fisika. Die betrokkenheid van hierdie drie…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
Jul 01, 2020 - Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalieë so verskil van die verbindings wat in nie-lewendige sisteme voorkom, noem ons hulle…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
May 24, 2023 - Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fisika
Fisika
Sep 12, 2022 - Wat is Fisika? Fisika poog om verskynsels in die natuur volgens wetenskaplike wette (bv. Newton se wette) op te som. Hierdie wette is geformuleer om vir ons kennis rakende die fisiese wêreld te voorsien. Fisika, tesame met vakke soos Chemie en verskeie verdelings van Wiskunde, vorm die basis van Wetenskap en Tegnologie. Hierdie vakke vorm…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
Apr 01, 2023 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat van Chemie en Fisika, tot Fisika en Toegepaste Wiskunde strek. Elke program is volgens…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
Apr 14, 2023 - Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en Hoërskole Regeringsorganisasies (SABS, MRC, NECSA, MINTEK) Farmaseutiese nywerhede Waterrade…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
Nov 30, 2022 - Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe fokus, te lewer. Ons bied ook ’n unieke BSc-graad in Toerisme aan. Hier word die vakdissiplines…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
Aug 25, 2017 - Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële toepassing en die kliniese belang affekteer amper elke area van die menslike lewe. Voorgraadse…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
Jan 28, 2020 - Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese waarde. Studies van die basiese struktuur, identifikasie, klassifikasie en funksionering van plante,…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
Jul 16, 2018 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie, Geologie, Geografie, Fisiologie en Toerisme kombineer om verskeie kurrikulums saam te stel. Die…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
Sep 19, 2016 - Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede sluit in: Universiteite en tersiêre institusies: dosente en navorsers Navorsing…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geografie-en-omgewingsbestuur
Geografie
Jan 28, 2020 - Wat is Geografie? Verskillende karaktereienskappe van die natuurlike omgewing (bv. klimaat, minerale, topografie, oseane) lei daartoe dat verskeie menslike aktiwiteite op die aardoppervlak plaasvind (bv. myne, plase, stede of oorde). Verskillende aktiwiteite beïnvloed die natuurlike en sosio-ekonomiese omgewing in verskillende…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geologie-en-grondkunde