Multisite Search
https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
May 30, 2017 - Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir huidige en toekomstige generasies. Stads- en Streekbeplanning handel oor die beplanning, ontwerp,…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
Jul 16, 2018 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Geografie, Geologie en Beplanning kombineer.…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane
Loopbane
Jan 28, 2020 - Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde: Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale gesondheid (soos asbes vergiftiging en die radio-aktiewe besoedeling van water), die impak wat die…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
Feb 23, 2017 - Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Die program en kurrikulum is op so manier saamgestel dat studente gekwalifiseerd is om in die veld van inligtingstegnologie met vertroue in te stap en ʼn waardevolle diens vir die industrie in Suid-Afrika asook wêreldwyd te lewer. Die kurrikulum is ontwerp na afloop van beplanningsessies met…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
Jan 24, 2017 - Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc Natuurwetenskappe graad is 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Statistiek kombineer. Elke kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u studie…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
Sep 19, 2016 - Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-gekwalifiseerde onderwysers in Fisiese Wetenskap, Inligtingstudies en Wiskunde. Indien u…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-and-spatial-sciences/kontak-ons
Kontak Ons
Apr 20, 2018 - Mahikengkampus: Fisiese Adres: Gebou A12 Fase 1, Kamer 101 Noordwes-Universiteit Mahikengkampus Mahikeng Algemene Konak: Prof Lobina Palamuleni 018 389 2027 Lobina.Palamuleni@nwu.ac.za Potchefstroomkampus: Posadres: Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/loopbane
Loopbane
Apr 05, 2017 - Snelle ontwikkeling en groei van die Suid-Afrikaanse bevolking bied aan Stads- en Streekbeplanners die unieke geleentheid om ʼn integrale rol te speel in die ontwikkeling van bekostigbare behuising en effektiewe infrastruktuur. Die Stads- en Streekbeplanner werk in ʼn multidissiplinêre milieu wat interaksie met ʼn wye verskeidenheid van…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/kwalifikasies
Kwalifikasies
Feb 05, 2018 - Voorgraadse studie: 4 jaar BSc Die studie periode vir Stads- en Streekbeplanning is 4 jaar en die program word net voltyds aangebied. Die kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u studie met ons aan internasionale standaarde en verwagtinge voldoen. Om meer hieroor te lees kan u gerus deur ons jaarboek…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
Jul 16, 2018 - Welkom by die Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe Geografie en Omgewingsbestuur is die wetenskap waarby die interaksie tussen die mensdom en sy omgewing, bestudeer word. ʼn Relatiewe nuwe uitbreiding van Geografie, naamlik Omgewingsbestuur, fokus op die spesifieke ontleding van die impak wat die mensdom op die omgewing het en hoe om…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/urban-and-regional-planning/kontak-ons
Kontak Ons
Aug 29, 2023 - Selection and prospective students/ Keuring en voornemende student Mr Jaco Viviers Jako.Viviers@nwu.ac.za +27 82 775 5293 Students who want to switch from other fields, who want to take additional modules, any inquiries about prerequisites/ Studente wat wil oorskakel van ander rigtings, wat addisionele modules wil neem, enige navrae rondom…https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/urban-and-regional-planning/modules-stads-en-streekbeplanning
Modules Stads- en Streekbeplanning
Feb 22, 2018 - Kurrikulum en Module lys Jaarvlak 1: Semester 1 SBSS111- Beplannings- en nedersettingsgeskiedenis GEOG111- Inleiding tot fisiese geografie …https://natural-sciences.nwu.ac.za/af/gebeure