Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/nwu-drives-south-africas-transport-and-logistics-future-dynamic-career-expos
NWU drives South Africa’s transport and logistics future with dynamic career expos
Oct 28, 2025 - South Africa’s transport system comprising roads, rail, aviation, and maritime networks remains a crucial driver of driving the country’s economic growth and trade. Yet, it faces a range of challenges including infrastructure deterioration, skills shortages, inefficiencies in freight logistics, and limited connectivity in rural areas. According to…http://news.nwu.ac.za/south-africas-young-trailblazer-education-dr-moleboheng-mokhele-ramulumo
South Africa’s young trailblazer in education: Dr Moleboheng Mokhele-Ramulumo
Oct 28, 2025 - The North-West University (NWU) proudly celebrates one of its shining stars, Dr Moleboheng Mokhele-Ramulumo from the Research Unit for Self-Directed Learning. Dr Mokhele-Ramulumo received the South Africa’s Young Leader in Education award at the prestigious 40 Under 40 Awards ceremony held at Melrose Arch, Johannesburg. This national…http://news.nwu.ac.za/nwu-business-school-welcomes-extraordinary-appointments
NWU Business School welcomes extraordinary appointments
Oct 29, 2025 - The North-West University (NWU) Business School is proud to announce the extraordinary appointments of Dr Yuanyuan (Gina) Cui and Dr Patrick van Esch, both from the E. Craig Wall Sr. College of Business Administration at the Coastal Carolina University. Their appointments bring exceptional expertise, research leadership and global academic…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
Oct 29, 2025 - [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en navorsingsmeestersgrade. Doseerbare Meestersgrade behels die voltooiing van verskeie kursusmodules en die skryf…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur
Honneursgraad in Bemarkingsbestuur
Oct 29, 2025 - [accordion], Agtergrond, Die BCom Honneursgraad in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vaardigheid om die bemarkings- en breër sakeomgewing te verstaan, krities en innoverend te dink, en om ’n stewige grondslag vir verdere spesialisering deur gevorderde…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5EZL01) Aanbiedingsplekke Hierdie graad is belyn oor kampusse heen en word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weekliks kontaksessies bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die Bemarkingsbestuur-programbestuurders. Dr Willy Engelbrecht (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Mia Bothma (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Heleneze Lues (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/gemeenskapsbetrokkenheid-projekte
Gemeenskapsbetrokkenheid Projekte
Oct 29, 2025 - Community Engagement Project Feedback , YOUTH INNOVATION CHALLENGE IGNITES ENTREPRENEURAL SPIRIT AT NORTH WEST UNIVERSITY Youth Innovation Challenge Ignites Entrepreneurial Spirit at North-West Universityhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-ondernemingsbestuur
Meestersgraad in ondernemingsbestuur
Oct 29, 2025 - [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en navorsingsmeestersgrade. Doseerbare Meestersgrade behels die voltooiing van verskeie kursusmodules en die skryf…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Besigheidsbestuur (5CQN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuu