Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/cross-connect-community-outreach-ccco
Cross Connect Community Outreach (CCCO)
Aug 04, 2021 - Die CCCO-uitreikprogram is reeds goed gevestig op die Wes-Rand, en ondersteun gesinne en stig kleuterskole en ander ondersteuningstrukture. Hulle brei vinnig uit en benodig 'n vaardige span om projekte te bestuur en tegniese ondersteuning te bied aan die vennootskappe in die gemeenskappe. Ons doelwit is om sodanige departement…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
Jan 04, 2024 - Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die gevolglike druk op maatskappye en individue. Ons doelwit is om werklose lede van die plaaslike…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/engenius-kids-ontwikkelingsprogram-loodsstudie-ikageng
Engenius Kids-ontwikkelingsprogram Loodsstudie in Ikageng
Sep 01, 2021 - Die doel van die Engenius Kids-ontwikkelingsprogram is om talentvolle leerders in sekondêre skole te identifiseer en op hulle te fokus om mentorskapsvaardighede te ontwikkel. Ontwikkel in samewerking met kundiges op verskillende terreine 'n nuwe stel hulpmiddels vir hierdie leerders om beter te vaar op tersiêre vlak – nie net vir moontlike…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek