Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/siyakuzwa-psigososiale-adviessentrum
Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum
Jun 18, 2020 - Die Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum is opgerig in samewerking met die Orange Farm-regshulpsentrum en die Sentrum vir Maatskaplike Ontwikkeling in Afrika. Die Fakulteit Ingenieurswese is daartoe verbind om 'n tegniese en bestuurspan te ondersteun en te ontwikkel om infrastruktuur te skep, nie…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse kwalifikasies
Nov 02, 2020 - Meestersgraad kwalifikasie-inligting Afleweringsmodus: Kontak NKR-vlak: 9 Tipe program (Gestruktureerd / Navorsing): Navorsing Kredietwaarde: 180 Spesifieke modules wat vereis word vir toelating tot program: Geen Sluitingsdatum vir aansoeke: 30-Apr-21 Navorsingsproduk: Voldoen aan die vereistes van die graad…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/cross-connect-community-outreach-ccco
Cross Connect Community Outreach (CCCO)
Aug 04, 2021 - Die CCCO-uitreikprogram is reeds goed gevestig op die Wes-Rand, en ondersteun gesinne en stig kleuterskole en ander ondersteuningstrukture. Hulle brei vinnig uit en benodig 'n vaardige span om projekte te bestuur en tegniese ondersteuning te bied aan die vennootskappe in die gemeenskappe. Ons doelwit is om sodanige departement…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
Jan 04, 2024 - Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die gevolglike druk op maatskappye en individue. Ons doelwit is om werklose lede van die plaaslike…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/engenius-kids-ontwikkelingsprogram-loodsstudie-ikageng