Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/nuusflits
Nuusflits
Nov 03, 2021 - 3D-drukker die eerste van sy soort in Afrika Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens bewys dat hulle vasberade is om baanbrekernavorsing op die gebied van gesondheid te doen. Die universiteit het onlangs die Cellink BioX 3D-biodrukker, die eerste van sy soort nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op die Afrika-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/oor-ons
Oor Ons
May 05, 2021 - Oor kinderkinetika Kinderkinetika is die professie wat poog om die neuro-motoriese ontwikkeling van jong kinders (0-13 jaar) deur middel van wetenskaplik gebaseerde fisieke aktiwiteit, optimaal te bevorder met onder andere die volgende doelwitte: Funksionele groei en ontwikkeling by kinders te bevorder; Aanleer van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/wat-kinderkinetika
Wat is Kinderkinetika?
Mar 28, 2017 - ‘n Kinderkinetikus is ‘n persoon met die volgende kwalifikasies: Drie-jaar BA/BSc graad met Menslike Bewegingskunde as hoofvak. Spesialisering (onderworpe aan keuring) in Kinderkinetika in die 4de akademiese jaar (honneursgraad), met praktiese ervaring tydens hierdie jaar van akademiese opleiding…Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/wayne-smith
Wayne Smith
Dec 06, 2023 - Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/lebo-lf-gafane-matemane
Lebo (LF) Gafane-Matemane
Dec 07, 2023 - Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/carina-cmc-mels