Nagraadse studies

Die entiteit aanvaar studente wat wil werk om ’n honneurs-, meesters- of PhD-graad te verwerf, met hulle navorsing wat op enige aspek van die entiteit se subprogramme gefokus word. Hulle kan by enige relevante departement van die instelling geregistreer wees, maar hulle studieleiers moet lede van die navorsingsentiteit wees.