Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/sportbestuur
Sport- en Besigheidsbestuur
Aug 22, 2025 - [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Hierdie kwalifikasie bied blootstelling aan ’n verskeidenheid geleenthede binne die sportbesigheid, asook in die privaat- en openbare sektore, en berei studente effektief voor vir loopbane in verskeie sportverwante rolle. Deur hierdie graad sal studente die kennis, hulpmiddels en praktiese ervaring bekom wat nodig is om uit te blink in sport- en…, Kernvakke, Sportontwikkeling Strategiese Sportbesigheidsbestuur Sportbemarking Bestuur van Hoëprestasie Sport Sportbedryfsbestuur en -beheer Handelsmerkbestuur Projekbestuur Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH07, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Sportbesigheidbestuurders en -administrateurs Tersiêre instellings Sportburobestuurders Provinsiale sportontwikkelingsbeamptes en -bestuurders Bestuurders van hoëprestasie-instellings Provinsiale sportadministrateurs Bestuurders van plaaslike sportklubs en gemeenskapsentrums Bestuurders van nasionale sportfederasies Eienaars en bestuurders van…, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Anita Lennox – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-programleier Prof Re-an Müller – Enige navrae oor hierdie program aan die Adjunkdirekteur op…http://commerce.nwu.ac.za/af/es/kontak
Kontak ons
Aug 22, 2025 - Mahikeng, Physical address: General Academic Building Block C -Room 173 Corner of Albert Luthuli & University Drive Postal address: Private Bag X2046, Internal box 575 Mahikeng Campus North-West University Mmabatho 2735 , School Administrative Officer , Mrs Cindy Williams Student enquiries: Disekwane Mheta Mmakadi Seemise Honours enquiries: Disekwane Mheta Master's & PhD enquiries: Ms Lelanie Van Schalkwyk , Potchefstroom, Physical address: Building E5 -Room 106 Hoffman Street Postal Address: Private Bag X6001, Internal box 300 Potchefstroom Campus North-west University Potchefstroom 2520 School Secretary Mrs Ilza Havenga Students enquiries Melanie Roodt Lebo Ramatsa Honours Master's & PhD enquiries: Beverley Engelbrecht Beverley Engelbrecht …, Vanderbijlpark, Physical address: Building A7- Room 105 Hendrick Van Eck Boulevard Postal address: PO Box 1174, Internal box 125 Vanderbijlpark Campus North-West University Vanderbijlpark 1900 School Secretary Ms Boipelo Manone Student enquiries Mrs Anna-Marie van der Elst Honours enquiries: Dr Jacques De Jongh Master's enquiries: Prof Precious…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/fisiologie
Tuis
Apr 11, 2025 - Wat is Menslike Fisiologie? Menslike Fisiologie is die wetenskap van lewe - die deel van biologie wat fokus op hoe die menslike liggaam funksioneer. 'n Sel is die kleinste eenheid wat lewensaktiwiteite kan uitvoer. 'n Groep selle vorm weefsel, 'n groep weefsel vorm organe, en verskillende organe vorm orgaansisteme. Die menslike…http://humanities.nwu.ac.za/af/management/uitvoerende-dekaanskantoor
Uitvoerende Dekaanskantoor
Aug 25, 2025 - .col-sm-6.card.views-row { margin-left: 15px; margin-right: 15px; width: calc(50% - 30px); }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
Aug 26, 2025 - Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld deur middel van onderrig, navorsing, dienste en…http://www.nwu.ac.za/af/studentestatistiek-inligting-nwu
Studentestatistiek, Inligting, NWU
Aug 04, 2021 - Die studentestatistiek word gegee as die aantal studente ingeskryf per kampus, per geslag, per kwalifikasietipe en per ras. Studentestatistiek van die NWUhttp://www.nwu.ac.za/af/senaat-kontak-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat kontak
Aug 03, 2021 - Postitel Me Jacoline Jansen van Vuuren Snr Komiteekoördineerder Foon +27 (0)18 299 4944 E-pos jacoline.jansenvanvuuren@nwu.ac.zahttp://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-16
Institusionele Bestuur komitees
Aug 03, 2021 - Diensbillikheids- en Vaardigheidsontwikkelingsforum (DBVOF) NOTICE TO ALL EMPLOYEES (ACADEMIC AND SUPPORT STAFF) OF THE NORTH-WEST UNIVERSITY TO ELECT MEMBERS TO SERVE ON THE NWU EESDF (Employment Equity and Skills Development Forum) Context In accordance with the Employment Equity Act, 55 of 1998, the NWU is required to consult on…http://www.nwu.ac.za/af/content/institusionele-registrateur-beheer-en-bestuur-nwu
Institusionele Registrateur
Aug 03, 2021 - Prof MM Verhoef Die Registrateur dien as die statutêre sekretaris vir die Raad, die Senaat, die NWU Bestuur, die Konvokasie en hulle onderskeie komitees en verskaf leiding ten opsigte van goeie korporatiewe bestuur, verseker voldoening aan wetgewende en statutêre vereistes en ondersteuning deur die doeltreffende funksionering…http://www.nwu.ac.za/af/content/vtc-akademiese-administrasie-jaarboek
Akademiese Jaarboeke | VDK Akademiese Administrasie
Aug 03, 2021 - Akademiese Jaarboeke - Argief 2017 Akademiese Jaarboeke vir die Fakulteit van Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie: Voorgraads Nagraads 2017 Akademiese Jaarboeke vir die Fakulteit van Geesteswetenskappe: Voorgraads Opvoedkundige Wetenskappe Voorgraads (ongelukkig net beskikbaar in Engels)…http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
Aug 03, 2021 - Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers Hoëronderwys-uitnemendheidstoekenning vir Korporatiewe Bestuur. Daardie rekord is verbeter…http://law.nwu.ac.za/af/law/getuigskrif
Aanvraag van Getuigskrif
Oct 13, 2025 - Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing Fakulteit Regte is trots op die regstudente van die onderskeie kampusse van die NWU. Verskeie regters, leiers in die openbare en private sektore en selfs die kunste het in die Regte gestudeer en lewer steeds beduidende bydraes tot ons samelewing. By Law @ NWU glo ons die ou gesegde 'dat 'n Vriend…http://law.nwu.ac.za/law/Request-of-Testimonial/Characterisation