Multisite Search
https://law.nwu.ac.za/af/law/fakulteitsadministrasie
Fakulteitsadministrasie
Jul 26, 2021 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; }https://law.nwu.ac.za/af/law/buitengewone-aanstellings
Buitengewone Aanstellings
Jul 20, 2017 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .col-sm-8 h3 { margin-top: 0; }https://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
Aug 23, 2017 - 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings om die beskerming van die omgewing te bevorder. Baie dankbaarheid gaan na die fakulteit as…https://law.nwu.ac.za/af/node/29195
Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang
Aug 23, 2017 - Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang vir haar referaat gelewer tydens die 5de Jaarlikse NWU Postdoc Konferensie wat op 2 Augustus 2017 by die Sport Village, Potchefstroomkampus gehou is. Die geleentheid is georganiseer deur die Na-doktorale Komitee van die Potchefstroomkampus en ondersteun deur die kantoor van die…https://law.nwu.ac.za/af/node/29196
Prof Anél du Plessis - Vir 'n volhoubare Suid-Afrika
Aug 23, 2017 - Alle Suid-Afrikaners het 'n afdwingbare reg op 'n omgewing wat nie skadelik vir gesondheid of welsyn is nie, en alhoewel dit 'n skaars land is, het elke Suid-Afrikaner die reg op toegang tot skoon drinkwater. "Ons het 'n paar van die beste omgewingswette in die wêreld, maar 'n tradisionele gebrek aan nakoming en handhawing het die stelsel verdun…https://law.nwu.ac.za/af/node/29200
Prof Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler
Aug 23, 2017 - Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die Universiteit van Utrecht se Copernicus Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling en sal 'n…https://law.nwu.ac.za/af/node/29202
SRVP voorsitter 2017/2018
Aug 23, 2017 - Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en die visie te bereik wat ek vir my termyn het as voorsitter. My visie vir hierdie kwartaal…https://law.nwu.ac.za/af/node/29205
Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit ontvang sy doktorsgraad
Sep 11, 2017 - Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit, het op 8 September sy doktorsgraad van die Universiteit van Montpellier ontvang. Hy het sy proefskrif suksesvol afgehandel. Sy eksamengroep het onderstreep dat hy 'n "globale navorser" was as gevolg van die tyd wat hy aan sy navorsing in Suid-Afrika en aan die Noordwes-Universiteit…https://law.nwu.ac.za/af/node/29206
Prof Christa Rautenbach ontvang 'n uitnodiging
Sep 11, 2017 - Prof Christa Rautenbach het 'n uitnodiging ontvang om lid te wees van 'n evalueringskomitee om sekere aansoeke in die 'Kaderprogram vir Geesteswetenskappe, Kultuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe', wat deur die Duitse Federale Ministerie van Onderwys en Navorsing (Bundesministerium für Bildung und Forschung - BMBF) in 2012. Sy sal ook deelneem…https://law.nwu.ac.za/af/node/29209
Dr Oliver Fuo ontvang 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning
Sep 14, 2017 - Dr Oliver Fuo het 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning vir wetenskaplikes uit sub-Sahara-Afrika ontvang vir 'n drie maande studie by Fachbereich Rechtswissenschaft, Freie Universität Berlyn, Duitsland. Baie geluk aan Oliver. Ons is baie trots op jou en bly saam met jou.https://law.nwu.ac.za/af/node/29211
All Africa Skynhof kompetisie
Sep 15, 2017 - 26ste uitgawe van die All African Menseregte Skynhofkompetisie - 18 - 23 September - Span NWU met verteenwoordigers van die Mahikeng-, Vanderbijlpark- en Potchefstroomkampusse Ons het die eiesoortige eer om ses studente (twee van elke kampus) saam met 3 personeellede (een van elke kampus) te stuur om deel te neem aan die 26ste uitgawe van die…https://law.nwu.ac.za/af/node/29213
Dr Mwanawina is gekies
Sep 20, 2017 - Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments. Die projek vorm deel van die Tanzanian‐German Centre for Eastern African Legal Studies (TGCL) in samewerking met die Dar-es-Salaam…https://law.nwu.ac.za/af/node/29216
Prof Leonie Stander praat by Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland
Oct 03, 2017 - Prof Stander sal op 4 Oktober 2017 'n voordrag getiteld "Comparison: SA business rescue procedure" by die Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland lewer.https://law.nwu.ac.za/af/node/29217
Globale Klimaatsveranderingsweek 9-15 Oktober 2017
Oct 09, 2017 - 9-15 Oktober Boekuitstalling : Klimaatsverandering - Ferdinand Postma- biblioteek Donderdag 12 Oktober 12:30-14:00 Bewusmakingsveldtog : Gebou F5, Fakulteit Regte 18:00-20:00 Openbare lesing: Skynhof, F5, K 110 Sprekers: 18:00-18:20 Ncobile Nkosi 18:20-18:40 Markus Koehn…https://law.nwu.ac.za/af/node/29219
Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
Oct 17, 2017 - Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n boekuitstalling by die Ferdinand Postma-biblioteek gehou en is ander aktiwiteite soos 'n…https://law.nwu.ac.za/af/node/29227
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
Feb 05, 2018 - Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge, weersomstandighede, ekonomies werklikhede, gratis hoër onderwys, internasionale gebeure en baie ander…https://law.nwu.ac.za/af/node/29237