Multisite Search
https://law.nwu.ac.za/af/law-justice-and-sustainability/kontak-ons
Kontak ons
Jul 19, 2018 - .views-row h3 { margin-top: 0; }https://law.nwu.ac.za/af/law/regskliniek-personeel
Regskliniek Personeel
Jul 07, 2020 - .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }https://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/huidige-studente
Huidige studente
Jun 30, 2017 - Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi.https://law.nwu.ac.za/af/law/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
Feb 19, 2021 - Welkom by Fakulteit Regte "Die Fakulteit Regte, wat drie leweringsterreine het, naamlik op die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark, wil ’n ieder en elke regstudent by die fakulteit verwelkom. Ons is trots op die mense betrokke by die fakulteit – personeel, studente en alumni. Ons streef uitnemendheid na in…https://law.nwu.ac.za/af/law/personeel
Personeel
May 24, 2020 - Oorsig Die akademiese personeel van enige fakulteit is dieselfde as ’n enjin vir ’n motor – hulle bepaal die gehalte van daardie fakulteit en of daardie fakulteit floreer en groei of nie. Fakulteit Regte het ’n beperkte personeel, maar hierdie span is uiters gemotiveerd, met ’n omvangryke aantal jare se…https://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
Mar 29, 2018 - Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9 April 2018. https://www.facebook.com/events/175696113080559/https://law.nwu.ac.za/af/student-activities/studente-aktiwiteite
Studente Aktiwiteite
Apr 04, 2018 - Regte - Studenteraad Internasionale uitruilingsprogramme Vakansiewerkhttps://law.nwu.ac.za/af/node/29301
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
Apr 19, 2018 - Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018 Scholars at Risk Network Global Congress, wat van 23-26 April sal plaasvind by die Freie…https://law.nwu.ac.za/af/node/29303
Prof Louis Kotze - Regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights
May 03, 2018 - Professor Louis Kotzé, Navorsingsprofessor aan die Regsfakulteit van die NWU en huidiglik Marie Curie navorsingsgenoot by die Universiteit van Lincoln in die Verenigde Koninkryk , is aangewys as regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights, Fracking and Climate Change. Die verhoor m.b.t. hierdie netelige en kritieke kwessie…https://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
May 03, 2018 - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn het; en/of baanbrekende regsuit¬sprake in Afrikaans. Die prys is toegeken aan prof. Leonie…https://law.nwu.ac.za/af/node/29321
Prof Anél du Plessis verwerf gesogte leerstoel
May 22, 2018 - Die Fakulteit is oorstelp om aan te kondig dat die fakulteit deur die NRF South African Research Chair Initiative (SARChi) bekroon is met 'n leerstoel (research chair) . Die leerstoel is in "Cities, Law and Environmental Sustainability" en is deur Prof Anél du Plessis verwerf. Sy sal ook die aktiwiteite m.b.t. hierdie toekenning vir die…https://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
May 30, 2018 - Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die ontwikkeling van voorstelle vir wetgewing wat partye toelaat om volgens alle godsdienstige,…https://law.nwu.ac.za/af/node/29325
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
Jun 01, 2018 - Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan Adjunkdirekteur Voorgraadse programme Mahikeng Kampus Mnr Tjaart Viljoen…https://law.nwu.ac.za/af/node/29334
Prof Oliver Fuo woon tans die "Global Intensive" Program
Jun 27, 2018 - Prof. Oliver Fuo woon tans die Global Intensive Program of Young Constitutional Law Scholars by wat van 23-29 Junie 2018 in Seoul, Suid-Korea aangebied word. Die program word georganiseer deur die aanbieders van die 10de Annual World Congress of Constitutional Law en bied 'n geleentheid aan 28 belowende akademici van 16 verskillende lande om…https://law.nwu.ac.za/af/node/29335