Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/aansoekproses-nagraadse-studies
Aansoekproses vir nagraadse studies
Jul 01, 2024 - Die volgende proses moet gevolg word om aansoek te doen vir meestersgraad- of doktorale studie: Doen aanlyn aansoek by Gevorderde gradetoelatings https://studies.nwu.ac.za/postgraduate-studies https://studies.nwu.ac.za/studies/how-apply-online Sluitingsdatum: 31 Augustus 2023 E-pos asseblief ʼn brief van belangstelling, u…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/navorsingshoogtepunte
Navorsingshoogtepunte
Jul 01, 2024 - Erkenning en navorsingshoogtepunte (2019 tot 2023) Alhoewel die navorsingsaktiwiteite van MUSA relevant vir Suid-Afrika is, is dit ook relevant vir die groter Suider-Afrika streek, sowel as wêreldwyd. Die Bill & Melinda Gates-stigting het prof N.V. Motaze genooi na die DAC (design, analyse, communicate)-byeenkoms wat op 20-22…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte-african-predict
Huidige projekte | African-PREDICT
Nov 22, 2019 - .col-sm-6.twitter { background-color: #F2F2F2; padding: 10px; } Oor African-PREDICT African-PREDICT studie (African PRospective study on the Early Detection and Identification of Cardiovascular disease and HyperTension) Die African-PREDICT studie is ‘n longitudinale studie wat in 2013 begin…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-sciences/eerstejaarstudente-fakulteitinligtingsgids
Eerstejaarstudente Fakulteitinligtingsgids
Dec 08, 2021 - Welkom eerstejaarstudente van 2022 by die NWU, Fakulteit Gesondheidswetenskappe! Laai jou Fakulteit Gesondheidswetenskappe Registrasie- en Oriënteringsprogram 2022 hier af. Laai u Fakulteitinligtingsgids en kampuskaart hier af: Inligtingsboekie KampuskaartDr Jacobs is 'n Senior Lektor in die Departement Fisiologie en doen navorsing binne die Hipertensie in Afrika Navorsingspan. Hy het 'n MSc in Biochemie (met 'n spesifieke fokus op metabolisme) en het etlike jare ondervinding as 'n laboratoriumtegnikus in diagnostiese en navorsingslaboratoriums. Sy PhD in Kardiovaskulêre Fisiologie het gefokus op…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/adriaan-jacobs
Adriaan Jacobs
Jan 30, 2025 - Dr Jacobs is 'n Senior Lektor in die Departement Fisiologie en doen navorsing binne die Hipertensie in Afrika Navorsingspan. Hy het 'n MSc in Biochemie (met 'n spesifieke fokus op metabolisme) en het etlike jare ondervinding as 'n laboratoriumtegnikus in diagnostiese en navorsingslaboratoriums. Sy PhD in Kardiovaskulêre Fisiologie het gefokus op…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/tuis
Tuis
Jun 05, 2024 - Prof Awie Kotzé, die dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, het in 2013 die strategiese visie gehad om uitnemendheid in onderrig en leer in die fakulteit te bevorder. Hy het die inisiatief geneem om ’n hoëronderwysspesialis met ’n agtergrond in gesondheidswetenskappe in die dekaan se kantoor aan te stel. Hierdie enkele…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/nagraadse-programme
Nagraadse programme
Aug 19, 2022 - Twee nuwe kwalifikasies is ontwikkel en word tans deur die CHPE aangebied: ’n Meestersgraad in Gesondheidswetenskappe en Gesondheidsberoepe-onderrig ’n DPhil in Gesondheidswetenskappe met Gesondheidsberoepe-onderrig Die doel van albei hierdie kwalifikasies is om aan gesondheidskundiges wat in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/numiq/implementering-van-ondersteunende-neuro-ontwikkelingsversorging-van-premature-babas
Implementering van Ondersteunende Neuro-ontwikkelingsversorging van Premature Babas
Sep 01, 2020 - Hierdie projek fokus op die lewensgehalte van babas wat premature geboortes oorleef – ʼn aspek van versorging wat dikwels nie genoeg erkenning kry nie. Daar word baie navorsing gedoen oor die effek van ondersteunende neuro-ontwikkelingsversorging, maar dit word nie altyd as ʼn omvattende model van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/projekte
Projekte
Aug 19, 2022 - Die CHPE is tans by ’n aantal projekte betrokke, waarvan ’n aantal navorsingsverwant is en ’n aantal op kwaliteitsbevordering fokus. ’n Paar voorbeelde: Omgekeerde klaskamer, vervlegde leer en grootklasonderrig Die uitdagings van die onderrig en assessering in baie groot klasse (meer as ’n duisend…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/toets