Multisite Search
https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
Aug 19, 2022 - Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die kwessies van Afrikatale in die media, die kontras tussen openbare en privaat finansiering van…https://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
Jun 18, 2020 - Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het dit taalkundige reëls. Hierdie studieprogram is ontwerp vir mense wat graag SAGT…https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/kontak-ons
Kontak ons
Aug 19, 2022 - Fisiese adres: Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) ADC-gebou Kamer 211 & 208 Mahikengkampus Kontaknommer: +27 (0)18 389 2369 +27 (0)18 389 2238 E-pos: Kgomotso.bosilong@nwu.ac.za abiodun.salawu@nwu.ac.zahttps://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
Aug 19, 2022 - [accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid, uitdagings en moontlikhede vir verbetering te verstaan. Afrikataaljoernalistiek word…https://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Aug 19, 2022 - Die entiteit aanvaar studente wat wil werk om ’n honneurs-, meesters- of PhD-graad te verwerf, met hulle navorsing wat op enige aspek van die entiteit se subprogramme gefokus word. Hulle kan by enige relevante departement van die instelling geregistreer wees, maar hulle studieleiers moet lede van die navorsingsentiteit wees.My navorsingsbelangstelling is in kritiese sekuriteitstudies, wyd gedefinieer, maar meestal met 'n stedelike fokus: My onlangse navorsing maak gebruik van baie van die verskillende 'skole' binne hierdie veld en 'n verskeidenheid ander teoretiese perspektiewe, insluitend teorieë van hegemonie, vredestudies en post-strukturalisme. Ek pas hierdie…
https://humanities.nwu.ac.za/af/political-studies-and-international-relations-politics/gideon-van-riet
Gideon van Riet
May 31, 2023 - My navorsingsbelangstelling is in kritiese sekuriteitstudies, wyd gedefinieer, maar meestal met 'n stedelike fokus: My onlangse navorsing maak gebruik van baie van die verskillende 'skole' binne hierdie veld en 'n verskeidenheid ander teoretiese perspektiewe, insluitend teorieë van hegemonie, vredestudies en post-strukturalisme. Ek pas hierdie…
Volume 1, 1998
Jul 07, 2020 - Potchefstroom Electronic Law Journal ISSN 1727-3781 1998 Volume 1 CLICK HERE FOR PREVIOUS ISSUES
Volume 2, 1999
Jul 07, 2020 - Potchefstroom Electronic Law Journal ISSN 1727-3781 1999 Volume 2 CLICK HERE FOR PREVIOUS ISSUES